Showing 81–100 of 313 results

  • GR von Wielligh

    Dierestories 2

    Rated 0 out of 5
    N$70.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Dierestories 2 is die tweede in ‘n reeks diereverhale versamel deur G.R. von Wielligh en volg op doe uiters gewilde Dierestories 1. Die diereverhale wat Von Wielligh versamel het van die Khoi-Khoi, is van die oudste diereverhale in Suid-Afrika. Dale Blankenaar se illustrasies…

  • GR von Wielligh

    Dierestories 3

    Rated 0 out of 5
    N$70.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Dierestories 3 is die derde in ’n reeks diereverhale versamel deur G.R. von Wielligh. Die verhale wat Von Wielligh versamel het van die Khoi-Khoi, is van die oudste diereverhale in Suid-Afrika. Dale Blankenaar se illustrasies gee nuwe lewe aan die diere se kaskenades….

  • GR von Wielligh

    Dierestories 4

    Rated 0 out of 5
    N$70.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Die vierde boek in G.R. von Wielligh se klassieke versameling eg-Suid-Afrikaanse dierestories. In Dierestories 4 vang Jakkals en Wolf saam vis en hulle bou saam ‘n huis. Ons leer Jakkals en Wolf se seuns ken. Jakkals moet Leeu se siek kind dokter en…

  • Nelia Engelbrecht

    Dieter En Madam Zonobia

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

    Dieter en Krynauw, twee graadneges, beland in die kloue van Madame Zenobia toe hulle op eie houtjie begin ondersoek instel na die vlaag diefstalle in die skool – hulle is veral bekommerd oor hulle rugbybeker wat verdwyn het. Maar Zaanlie en haar vriendinne is ook op die spoor van die dief en eintlik meer in…

  • .

    Dodelikste Donuts

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Wynand se ma is nou wel ‘n superheldin met supersoniese, superheldin tekkies, maar dit beteken niks in hulle kombuis nie. Sy wil sowaar haar aaklige groen muffins vir die skool se jaarlikse koekverkoping bak! Maar Wynand maak ‘n ander plan: sjef Sprinkles in New York se beroemde donuts is gratis en hulle versend reg oor…

  • .

    Dolfie Weerwolfie 1

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Toe Dolfie wakkerword is dit nog pikdonker. Die maan skyn deur die venster. Dis ‘n spesiale nag. Sewe, dink Dolfie. Uiteindelik is ek sewe jaar oud! Dan skrik hy. Skielik het hy hare regoor sy lyf! Sy hande en voete is nou pote. En hy het sowaar ‘n stert! Hy is … ‘n weerwolf! Toe…

  • Wendy Maarten

    Donkie Se Lang Pad Dorp Toe

    Rated 0 out of 5
    N$220.00

    Hierdie vrolike bundel bevat 20 fabelagtige diereverhale wat elkeen op ʼn unieke manier ʼn waardevolle lewenswysheid insluit vir kinders en hoe waardes in die alledaagse lewe toegepas kan word. Donkie se lang pad dorp toe dra die boodskap oor dat ʼn mens nooit almal tevrede kan stel nie. Vlermuis, Braambos en Seemeeu hou vergadering dra…

  • Jaco Jacobs

    Draakasem

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    Is jy gereed vir ‘n skubberige avontuur? Darius se pa kan deur ‘n rivier vol krokodille swem. Sy ma red ou tannies uit brandende geboue. Selfs sy kleinsussie skrik vir niks … En Darius? Hy is nie eens dapper genoeg om van die skool se duikplank af te spring nie. Maar alles verander toe hy…

  • Jaco Jacobs

    Ek Wil Nou Nie Snaaks Wees Nie

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    Wat sal gebeur as jy die skoolhoof kielie?Kan jy die alfabet van A tot Z burp?Kruip daar ’n wurm in hierdie boek weg?Waarom is dit ’n slegte idee om jou toonnaels te kou?Wat is die moeilikste vraag op aarde? Die antwoorde op al hierdie vrae is in hierdie SKREEUSNAAKSE rympieboek uit die pen van Jaco…

  • .

    Elke Hond Kry Sy Dag

    Rated 0 out of 5
    N$240.01

    Elke Hond Kry Sy Dag

  • .

    Engela Goedhart 2, Koninginby

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    Dit mag dalk lyk of daar nie botter in Engela Goedhart se mond kan smelt nie, maar sy is beslis nie die soetste engeltjie nie! Lees in hierdie reeks van drie boeke oor al Engela se lawwe streke en hoe sy gereeld in die moeilikheid beland – al bedoel sy dit nie! In die tweede…

  • Leon De Villiers

    Erik En Die Kido-Dinges

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    Die kido-dinges of te wel die kidoteek, is byna soos ‘n biblioteek. Maar by ‘n kidoteek ruil ‘n mens nie boeke om nie. By ‘n kidoteek ruil ‘n mens kinders om. En dis presies wat Erik se pa-hulle met hom doen. Hy beland by Meneer en Mevrou de Kommer wat hulle oor als bekommer –…

  • Jaco Jacobs

    Flaffie

    Rated 0 out of 5
    N$140.00

    Moeg vir jou planeet se troeteldiere? Bestel vandag nog ‘n troeteldier van ‘n ander planeet! Rudi en Judy baklei gedurig soos kat en hond. Hulle stem oor byna niks saam nie. Maar een aand bestel hulle per ongeluk in plaas van pizza … ‘n ruimtewese! Kort voor lank is daar groot moeilikheid …

  • Fanie Viljoen

    Flippie Word n Vlieg

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    Waarskuwing: Een van die hoofstukke in hierdie boek is superjiggie!Sal jy daarvan hou om plekke te ruil met ’n VLIEG?Natuurlik nie.DIT SAL AAKLIG WEES!Maar dis presies wat met Flippie Visagie gebeur. So, moet liewer nie die boek lees nie. Dit gaan jou NAAR maak. Rêrig-êrig naar!

  • Fanie Viljoen

    Frikkadel Die Spookhond

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    Hugo Roets weet nie of hy bang moet wees nie. Hoeveel mense het al ’n spookhond gesien? Dis mos ongelooflik! Maar dit is net die begin van die storie …

  • Jaco Jacobs

    Gevaarlike Lopies

    Rated 0 out of 5
    N$140.00

    Henk kan nie wag vir die kriekettoer om te begin nie. Wat kan nou lekkerder wees as om saam met jou vriende die land plat te toer en die een krieketwedstryd na die ander te speel! Maar van die begin af is dit duidelik dat hierdie nie ‘n gewone toer gaan wees nie. Wie probeer…

  • Jaco Jacobs

    Groot Jaco Jacobs Storieboek

    Rated 0 out of 5
    N$250.00

    Vyf fantastiese Jaco Jacobs-boeke in een omnibus! Vir die eerste keer word vyf van Jaco Jacobs se gewilde kinderverhale saam in een waarde-vir-geld omnibus aangebied! Geniet hierdie fantastiese verhale oor onbeskofte feetjies, ’n geheimsinnige meermin, ’n superheld-boetie, ’n baie stink poets en ’n klomp raserige dinosourusse! Pasop vir die feetjies Is daar regtig iets soos…

  • .

    Harry Griesel 2, Die Spookplaag

    Rated 0 out of 5
    N$230.00

    Daar is ‘n spookplaag in die dorp! ‘n Hele klomp kinders in Otto se skool word skielik deur spoke geterroriseer en ‘n oorlede Spaanse bulvegter wil by Otto se tante intrek. Maar drie huisspoke en ‘n pratende vlermuis is klaar genoeg – Otto het beslis nie nog ‘n huismaat nodig nie. Waar kom al die…

  • .

    Harry Griesel 3, Die Spookmeester

    Rated 0 out of 5
    N$230.00

    ‘n Fortuinverteller trek oorkant die straat van Otto en tannie Sharon in en ewe skielik begin vreemde dinge in die buurt gebeur. Harry die Grieselgryper vind uit dat ‘n gruwelgees die vrou se huis oorgeneem het! Dit is ‘n baie gevaarlike soort spook en Grieselgrypers is hulpeloos teen hulle. Otto en Harry moet ‘n spesiale…

  • .

    Harry Griesel 4, Die Zombie Ontvoerder

    Rated 0 out of 5
    N$230.00

    Otto en Emily het ‘n nuwe onderwyser wat baie vreemd optree en gedurig vrae vra oor Otto se vermiste oom Archibald. Harry Griesel het ook probleme: iemand het ‘n onwettige deurgang na Die Oorkant oopgesluit en nou krioel die stad van zombies! Die SBI moet dadelik uitvind wie die skuldige is en Otto en sy…

End of content

End of content