Skitterdinge En Skoeloeloe
N$149.99Skitterdinge En Skoeloeloe
Showing 181–200 of 236 results
.
.Alva is in graad vier, en kan diere hoor praat. En hulle LAWAAI! Maar dié talent is niks vreemds by haar nuwe kosskool op ’n verlate eiland nie. Ander kinders daar verander van vorm, krimp, of kan water beheer. Vlieënde klasmaats en kinders wat deur deure loop, is doodgewoon. ’n Resep vir CHAOS! Maar hoekom…
.Welkom in die Skool vir Talente. Hier kan almal fantastiese dinge doen. Hulle kan van vorm verander, met diere kommunikeer, water beheer . . . en nog baie meer!Alva sien uit na hulle nuwe skoolprojek: Hulle gaan fossiele soek onder op die eiland se strand. Maar dan ontdek hulle reusagtige voetspore in die sand. Beteken…
.
Fanie Viljoen
Jaco Jacobsn Hamster wat mense kan hipnotiseer? Hahaha! Dis onmoontlik! Op n dag kry Nathan n geheimsinnige boks voor hul woonstel se deur. Sy naam staan op die boks geskryf. En binne-in is n hamster. Hy is oulik en wollerig en sy naam is Skwiek. En hy is nie sommer n gewone hamster nie … hy…
Fanie Viljoen“Gee vir my die een met die yskoue hart!”Pieter Poggenpoel is die grootste grapmaker in die skool. Selfs sy naam is ’n grap. Almal noem hom PADDA!Nou moet hy bewys dat hy ook ernstig kan wees. Maar sy lewe verander in ’n nagmerrie.Op die skool se swemtoer breek die bus. Padda, Wayde en Trish moet…
Jaco JacobsTom en Trevor se nuwe juffrou is amper te goed om waar te wees.Haar naam is juffrou Zaan van Graan.En almal sê sy word NOOIT OOIT kwaad nie.Maar Tom en Trevor hou van poetse bak.Dit is hulle spesiale talent!Daarom begin hulle dadelik planne maak.Planne om die nuwe juffrou WOEDEND te maak!In hierdie splinternuwe skaterlagstorie uit…
.Morena hou baie van sy nuwe skool. Daar is ‘n klomp sportsoorte en ander waaraan ‘n mens kan deelneem en hy het baie pret saam met sy nuwe vriende. Hy is ook die kaptein vad die sagtebalspan. Hy is ‘n goeie bouleren sy tweelingsuster, Rorisang, is ‘n uitstekende kolwer. Maar ongelukkig verloor hulle span aanmekaar…
.Speurder Kwaaikofski 5: Die Slinkse Slangslenter
.Speurder Kwaaikofski 7: Speurder Teen Speurder
.Hierdie omnibus-uitgawe bevat nóg drie van Speurder Kwaaikofski se gewildste avonture vir beginnerlesers. In Die stinkstorie moet hy uitvind waarom Olga se koerante verdwyn. In Soene en sirkusse roep een van die beroemde Sirkus Zampona se jongleurssy hulp in. En in Muise en gespuise lei sy nuutste saak hom op ’n geheimsinnige dwaalspoor tot diep in die vreemde wêreld van kuberkrakers…..
Crystal-Donna RobertsSammi is 13 en bly saam met haar tannie Valerie, ‘n kunstenaar. Hulle gaan kuier vir die vakansie by Oumie en Dedda in die Noord-Kaap. Sammi gaan haar vriendinne April en Lerato mis, maar die klein dorpie gaan ‘n goeie change of scene vir haar wees. Dit sal haar gedagtes afvat van Richfire Arts Academy,…
.
Fanie Viljoen
Jaco Jacobs
.
.Tien verhale wat die minder bekende stories van die mense van die Richtersveld, Namakwaland en Kalahari vertel. Die karakters is diere, mense, die son, maan en sterre. Skilpad en Volstruis sê mekaar die stryd aan. Sal Jakkals en Leeu kan saamwerk om te jag? Die mense van Hoerikwaggo trek //Hui !Gaeb toe. Daar is die…
.Volgens die skoolhoof is 4B die stoutste klas op aarde. Sy sê skool gaan nie oor leeglê en lyf wegsteek, of pret hê nie. Dit gaan oor leer en dis hoogtyd dat 4B harder dáárin probeer uitblink. Maar Alex en Manjit het letterlik nie bedoel om hulle hele klas siek te maak met tuisgemaakte koekies nie. 4B is miskien die stoutste…
.Volgens die skoolhoof is 4B DIE STOUTSTE KLAS OP AARDE. Sy sê skool gaan nie oor leeglê en lyf wegsteek, of pret hê nie. Dit gaan oor LEER. Maar Alex en Manjit het LETTERLIK nie bedoel om die toilette te verstop terwyl hulle die skoolgrond moes oppas nie. En hulle het definitief nie bedoel om LETTERLIK…
End of content
End of content