Suidooster Draak
N$170.00Storm! Storm! Reën ploeps teen die venster, wind pluk-pluk aan die deur. “Kom ons gaan jag Suidoosterdrake,” sê Oupa.‘Pasop, drake. Hier kom ons!’Oupa en sy kleinkind gaan op ‘n wilde en wonderlike avontuur af strand toe tydens ‘n storm. Daar vind hulle draakvoetspore, draakjuwele en selfs ‘n draakbaba, maar wat sal gebeur as hulle die…

.
.
.
.
.
.
.
.
Soek In Die Boek: Wilde Diere
My Groot Skree Dag
Tippie: Leer My Lees Boekpak, Vlak R 