My Reenboogboek Boek 1
N$95.00Met hierdie saamdra-aktiwiteitboek vir 2+ jaar kan kinders van kleure leer en terselfdertyd hulle fyn motoriese vaardighede ontwikkel. Die buitelyne van die prente wys vir kinders watter kleure om te gebruik en die bladsye kan ook met plakkers versier word. Die tekeninge is eenvoudig en die plakkers is vir klein handjies gemaak!

.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
.
Otters 6: Skateiland Van Die Seychelles
Jungu Josh 2, Kryger Van Aboemondia
Jungu Josh 3, Waters Van Wafu
Die Uile 3: Breuk Onder Die Uile
Die Meisie Met Uitroeptekens In Haar Oë
Sticker Dolly: Mermaid 