Showing 121–140 of 266 results

  • Sophia Kapp

    Kantelpunt

    Rated 0 out of 5
    N$379.99

    ʼn Feministiese roman vir konvensionele vroue Kantelpunt is die boekstawing van Nellie van der Merwe (gebore Petronella Jacoba van Aarde) se wederopstanding. Nellie is pas 50, ʼn konvensionele, wit, Afrikaanse vrou wat haar lewe lank gedoen het wat almal van haar verwag – sy het stilgebly. Met haar stilte het sy haar plek gekoop in…

  • Andre Le Roux

    Kinders Wat Moor

    Rated 0 out of 5
    N$290.00

    Topverkoperskrywer André le Roux ondersoek die verskynsel van kinders wat moord pleeg, en daarmee saam die groot vraag: Wie se skuld is dit? Aan die hand van opspraakwekkende moorde, soos diégepleeg deur Don Steenkamp, Henri van Breda, Phoenix Racing Cloud Theron en Morné Harmse (met sy swaard), kyk hy na die nuutste navorsing en verskaf…

  • .

    Klein Kook En Geniet

    Rated 0 out of 5
    N$320.00

    ‘n Eg Suid-Afrikaanse kookboek vir beginners van alle ouderdom. Kook & geniet se kleinsus is terug! Propvol staatmakerresepte, spesiaal uitgesoek en getoets deur Eunice van der Berg. Die meer as 55 resepte sluit als in van ou gunstelinge soos hamburgers, tjips en pizza tot ‘n verskeidenheid soetgoed.Elke resep word stap-vir-stap verduidelik met kleurfoto’s. En jy leer ook:hoe…

  • .

    Kleure Van Die Liefde

    Rated 0 out of 5
    N$140.00

    Oplaas ‘n nuwe versameling 25 lekkerlees-liefdesverhale wat oor die jare in rooi rose verskyn het. Gunsteling-skrywers se verhale is hier te vinde: Sophia Kapp, Irma Joubert, Helene de Kock, Annelie Botes, Elsa Winckler. En dan ook Fanie Viljoen, Jaco Jacobs, en veral ‘n uitmuntende verhaal deur wyle George Weideman. As jy daarvan hou om ‘n boks sjokolade op een slag…

  • Deon Meyer

    Kobra

    Rated 0 out of 5
    N$350.00

    Bennie Griessel is eerste op die toneel: ‘n bloedbad in ‘n luukse gastehuis op ‘n Franschhoek-wynplaas. Drie slagoffers van ‘n geheimsinnige, blitsige, meedoënlose huurmoordenaar genaamd Die Kobra. Kan Griessel hom keer voordat hy weer toeslaan? Want daar was boonop ‘n ontvoering . . . Ene Paul Anthony Morris, Britse burger met ‘n splinternuwe paspoort. Maar…

  • Sale! .

    Koester Jou Swangerskap

    Rated 0 out of 5
    N$90.00

    Swangerskap is ‘n ervaring soos min. Dit is die begin van ‘n nuwe lewe, maar ook die geboorte van ‘n ma wat met die verloop van nege maande op elke denkbare manier verander – fisies, emosioneel en sosiaal. Jou voeding, welstand en emosies gedurende hierdie wonderlike tydperk speel ‘n rigtinggewende rol in die res van…

  • Rudi Swanepoel

    Kom Sit Aan

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    Wat beteken dit vir ons om te eet? Is dit die bevrediging van ’n drang, die inneem van ’n hervulling? Of kan kos, hoe ons dit voorberei en hoe ons dit eet, teruggeëis word as heilig, as méér as die ooglopende, as ’n manier om in verbondenheid te lewe? Rudi Swanepoel, bekende blogger en predikant van Johannesburg, inspireer ons om deur die…

  • Chris Karsten

    Koms Van Die Motman

    Rated 0 out of 5
    N$330.00

    Elf jaar gelede is Ella Neser se pa amper noodlottig gewond. En nou, jare later, word die skuldige, Arthur Wilky, weens goeie gedrag op parool vrygelaat. Binne weke is daar egter nuwe moorde – en van die slagoffers is voormalige tronkmaats van Wilky.In dié slotroman in die jongste Ella Neser-trilogie speel Karsten weer eens kat en muis…

  • .

    Kook En Geniet

    Rated 0 out of 5
    N$450.00

    Kook en geniet het in 1951 vir die eerste keer verskyn. Met meer as ‘n halfmiljoen eksemplare in druk is dit ongetwyfeld die klassieke Suid-Afrikaanse kookboek. Generasies is grootgemaak en het self leer kook aan die hand van die boek. Kook en geniet dek alles wat jy ooit oor kook kan wil weet – van…

  • Deon Meyer

    Koors

    Rated 0 out of 5
    N$350.00

    Die Koors het byna almal gevat.Maar nie dertien jaar oue Nico Storm en sy pa, Willem, nie. Deur ’n Suid-Afrikaanse landskap feitlik sonder mense, met al hoe minder blikkieskos in die verlate winkels, Koeberg-bestraling in die Wes-Kaap en al hoe meer moorddadige hondebendes – én mensebendes – swerf Nico en sy pa, op soek na…

  • Rudie Van Rensburgh

    Kopskoot

    Rated 0 out of 5
    N$370.00

    Reeksmoordenaar, of wraak? Toe iemand Kaapstad se ses-en-vyftigjarige mans begin afmaai, is dít kaptein Kassie Kasselman se dilemma. Boonop word hy aangesê om ‘n skilderyvervalsing te ondersoek. En dan’s daar die glibberige aktuaris met die voorliefde vir prostitute – óók ses-en-vyftig – wat die leisels van ‘n groot maatskappy gaan neem, as sy afperser nie…

  • Irma Joubert

    Kronkelpad

    Rated 0 out of 5
    N$350.00

    ’n Deernisvolle roman oor die kronkelpaaie van die lewe en die liefde. Dit is die derde boek in die trilogie waarvan Anderkant Pontenilo en Pérsomi die eerste twee is. Lettie se vriendinne trou die een ná die ander, maar niemand sien haar raak nie. Sy voltooi haar mediese studies en gaan in 1947 terug na…

  • Henk Breytenbach

    Kroonwild

    Rated 0 out of 5
    N$290.00

    ‘n Wit man soos Paul is so goed soos kroonwild … In die vorige bedeling was Paul van Heerden se lewe een van gemak: groot huis in Pretoria se vooraanstaande woonbuurt, vanselfsprekende bevordering in die werk, welvaart en voorspoed. Toe kom die opstande en die grondbesetting. Nou word die Volksrepubliek van Azanie deur Die Party…

  • Deon Opperman

    Kruispad

    Rated 0 out of 5
    N$280.00

    Kruispad is die kern van Deon Opperman se groot TV-trilogie oor die Afrikaner se pad in Suid-Afrika. Dit beeld presies uit waar die groot verandering gekom en hoe die Afrikaner daarop gereageer het. Die roman wentel om Sophia en Mariana, die twee dogters van ’n welgestelde boer, Soois van Rooyen, en sy vrou, Mart. Sophia is…

  • Francois Bloemhof

    Kry Vir Jou

    Rated 0 out of 5
    N$290.00

    Terug na 1981. Februarie, warmste maand in die Kaap. Op ‘n wynplaas buite Stellenbosch woed ‘n vernietigende vete tussen die broers Christiaan en Jacobus de Wet. Watter een van hulle (of wie anders) is dit wat die vlamme so aanblaas? Ludo Labuschagne, die onverskrokke (soms baie verskrokke) held, is net die man om die tergende…

  • Irna van Zyl

    Kwaaiwater

    Rated 0 out of 5
    N$350.00

    Die grootste uitdaging van haar loopbaan wag op speuradjudant Storm van der Merwe. Die kusdorp Hermanus hou vir die eerste keer ooit ’n skrywersfees. Deel van Storm se verpligtinge is om by die gemeenskapsaal kywie te hou. Maar toe daag die sterskrywer van die dorp nie op vir haar sessie nie. Haar liggaam word in Kwaaiwater…

  • Johan Smith

    Leef Gefokus

    Rated 0 out of 5
    N$250.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER CAN TAKE 12 WEEKS     Is jy soms onseker oor jou toekoms en jy weet nie of jou drome ’n realiteit gaan word nie? En droom jy ooit oor die regte goed?Met Leef gefokus wil Johan Smith jongmense wys hoeveel leiding hulle in die Bybel kan kry. Die 365…

  • Jaco Strydom

    Leef Lig

    Rated 0 out of 5
    N$220.00

    To be successful everyone thinks you need to have more: more money, more status. But Jesus said you have to let go if you want to grow spiritually, you need to have less. The church was at its most successful when they had almost nothing. This book motivates us to leave the trappings of the…

  • .

    Leef Vry

    Rated 0 out of 5
    N$290.00

    PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS

  • Marlena du Toit

    Leeg

    Rated 0 out of 5
    N$220.00

    This book will bring comfort to all couples who have suffered miscarriage, or have lost their baby through stillbirth. Three experts – a gynaecologist, a pastor and a pastoral therapist – explain why miscarriage and stillbirth occur, and how to understand and come to terms with the loss of a baby. Drawing on the true…

End of content

End of content