Showing 41–60 of 138 results

  • book cover template - 2025-05-22t144330.907. Die Twee Torings.

    Die Twee Torings

    Rated 0 out of 5
    N$260.00

    Die Kameraadskap van die Ring is uiteengedryf. Party berei hulle sonder hoop voor vir oorlog teen die oeroue boosheid van Sauron. Ander kry te kampe met die verraderlikheid van die towenaar Saruman. Slegs Frodo en Sam bly oor om die vervloekte Ring van Mag na Mordor – die donker koninkryk waar Sauron heers – te…

  • 9780798181167 #1. Die Versoeking Van Thomas MaasChris Karsten

    Die Versoeking Van Thomas Maas

    Rated 0 out of 5
    N$330.00

    Ella Neser is terug van haar Karibiese skeepsvaart, en soort van terug in Lou se arms. Haar nuwe opdrag, as private speurder, is ‘n bisarre een. Donna Maas, eggenoot van die sielkundige Thomas Maas, is oortuig haar man het ‘n skelmpie. En dit is Ella se taak om dit te bewys. Die roman begin by die…

  • 9780795708824 #1. Die Vertes InZirk van den Bergh

    Die Vertes In

    Rated 0 out of 5
    N$320.00

    Duits Suidwes-Afrika, 1905. ‘n Tyd van oorlog en beroering. Die tengerige Siegfried Bock kom as soldaat na die protektoraat om sy staal te wys. Maar hy word gou ontnugter toe hy vergrype aanskou wat hy nie kan vergeet nie. Lisbeth Löwenstein is hier om met ’n man te trou wat sy skaars onthou, ’n setlaar…

  • 9781776351473 #1. Die Vroue Van KosmoslaanElsa Winckler

    Die Vroue Van Kosmoslaan

    Rated 0 out of 5
    N$280.00

    Die vroue van Kosmoslaan vertel die stories van vyf uiteenlopende vroue. Ellie skryf kinderboeke en wens sy kan swanger raak en haar stories vir haar eie kind vertel. Ida Scholtz se man en seun is saam in ’n motorongeluk dood en nou bly Claire, haar skoondogter by haar. Marella is ’n prokureur en lewe streng…

  • book cover template - 2026-01-22t113024.804. Die Vrywilligers.

    Die Vrywilligers

    Rated 0 out of 5
    N$310.01

    Met die aanvang van die Anglo-Boereoorlog besluit Robert Campbell, ’n dokter in Pretoria, en sy aptekersvriend, Thomas Park, om ’n ambulans na die gevegsfront te stuur. Campbell se dogter, Eleanor, saam met Thomas se dogter, Mary, en hul buurvrou, Martha, sluit aan as verpleegsters.Dr. Campbell se seun, Rory, onderbreek sy mediese studies in Skotland om…

  • book cover template - 2025-05-16t102943.699. Donker VuurPieter Stoffberg

    Donker Vuur

    Rated 0 out of 5
    N$340.00

    Oudrecce André Lombard vlug na ’n Ortodokse kerk in die Oekraïne om sy grensoorlogwonde te gaan lek, maar sy nuutgevonde vrede hou nie lank nie …   Daar is landswyd onrus en die regering dreig om vryheid van geloof in te perk. Op ’n dag klop die plaaslike mafia aan die kerk se deur op…

  • book cover template - 2025-07-07t151928.585. DonkermaanJaco Wolmarans

    Donkermaan

    Rated 0 out of 5
    N$360.00

     1991. Israel in die kruisvuur van nuwe langafstand-missiele uit Lebanon. Mossad moet dringend ’n antwoord vind. En ’n geskikte rekruut vir ’n uiters sensitiewe operasie: die diefstal van broodnodige radartegnologie by die Suid-Afrikaanse Lugmag, as teenvoeter vir Siriese missiele.Die kandidaat: Ruth Heyns, doktorsgraadstudent in Tel Aviv. Maar sy trek die aandag van Teenspioenasie se ervare Gunther…

  • 9780799383126 #1. DoodsroeperRika Cloete

    Doodsroeper

    Rated 0 out of 5
    N$264.99

    Februarie, 1861. ’n Groepie trekboere maak naby die Gamagara-rivier in die Kalahari staning. Nie ver daarvandaan nie, le Stilbos – ’n misterieuse bos sonder voels, maar ook die skuilplek van die Doodsroeper, ’n onaardse wese wat uitroep voordat iemand sterf. Kort voor lank word die geskende lyk van een van die boere in die bos…

  • book cover template - 2026-01-21t100744.362. Drie Misdade In n Knoop.

    Drie Misdade In n Knoop

    Rated 0 out of 5
    N$270.00

    peurder Adriaan Kruger verhuis saam met sy nuwe vrou na ’n dorp in die Suid-Kaap. Maar weldra vind hy onheil is nie beperk tot die grootstad nie. Die egpaar is nog besig om hul voete te vind toe Adriaan met ’n raaiselagtige verdwyning en ’n vergiftiging gekonfronteer word. Hy vind ook uit van ’n onopgeloste saak…

  • 9780639605340 #1. Duiwel In n Snyerspak En Mooiste ManDina Botha

    Duiwel In n Snyerspak En Mooiste Man

    Rated 0 out of 5
    N$320.00

    Met hierdie versamelitems vier ons vyftien jaar van ontspanning, ontvlugting en pure bederf. Duiwel in ’n snyerspak: Brandt Faber is hard, onwrikbaar, onstuitbaar. Hy draai nie doekies om nie, Leana moet hom betaal – met haar vriendskap, geselskap, haar lyf. Om wraak te neem, het sy hom nodig. Maar hý lê die reëls neer. Mooiste…

  • book cover template - 2026-01-21t093603.532. Een Keer Om Die SonFrancois Bloemhof

    Een Keer Om Die Son

    Rated 0 out of 5
    N$280.00

    Dit neem ’n jaar vir die aarde om een keer om die son te wentel. In dié tyd kan geweldig baie gebeur, bitter én soet.Die aangrypende verhaal van ’n gesin wat op die oog af gelukkig is . . . Maar dan vind ’n tragedie plaas wat tergende vrae tot gevolg het, en alles verander oornag. Want…

  • book cover template - 2026-02-16t100809.270. Einde En Begin.

    Einde En Begin

    Rated 0 out of 5
    N$310.01

    Op ’n sendingstasie in die destydse Rhodesië beleef die kind Marié die wêreld om haar met verwondering, humor, nuuskierigheid en, soos sy ouer word, met groeiende ontnugtering.Daar is die onderliggende politieke spanninge van die 1970’s waarvan sy net skrams bewus is en die geboorte van haar boetie wat haar noodgedwonge in die rol van dogter…

  • book cover template - 2025-04-16t151228.512. Ek Het n Engel GesienAmore Bekker

    Ek Het n Engel Gesien

    Rated 0 out of 5
    N$240.01

    Ek het ‘n Engel gesien is stories wat skrywer en raak prater Amore Bekker ontvang het as voormalige RSG-aanbieder nadat sy luisteraars gevra het om hul ontmoetings met en geletedeel. “Die terugvoering was oorweldigend,” sê sy. “En met elke storie was die versoek, ‘Sit dit vir ons in ‘n boek, asseblief’.” Dié boek is gevul…

  • 9780795708558 #1. Ek Wens Ek WensZirk van den Bergh

    Ek Wens Ek Wens

    Rated 0 out of 5
    N$230.00

    As lykbesorger by White Lily Funerals het Seb al talle lyke gebalsem, organe teruggepak in lyfholtes, bene gekonnekteer en wasbleek gesigte gegrimeer vir die laaste besigtiging deur roubeklaers. ’n Mens het jou werk en jy doen dit, dit help nie om vir ander goed te wens nie, of hoe? Nietemin wens Seb wel af en…

  • 9780624093329 #1. Elf Dae In AmsterdamElizabeth Wasserval

    Elf Dae In Amsterdam

    Rated 0 out of 5
    N$230.00

    Millie is in Amsterdam om haar tante te help aansterk na ’n knie-operasie. Maar toe die tante langer in die hospitaal moet bly, is Millie gestrand! Sy leer ken toevallig vir Pim, ‘n Amsterdammer met wortels in Suid-Afrika. Maar hoekom het haar ma haar ouma se dagboek uit haar tienerjare in Amsterdam tydens die Tweede Wêreldoorlog…

  • 9781485313977 #1. Franz Marx: Uit Die Perd Se BekChris Vorster

    Franz Marx: Uit Die Perd Se Bek

    Rated 0 out of 5
    N$250.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Wie was Franz Marx regtig? Chris Vorster se boek oor Franz Marx, Uit die perd se bek, word op 12 Oktober 11:00 by die Toyota US Woordfees bekendgestel. Die item heet “Die private Franz Marx”. Annalize Marx Hills, ’n familielid van Marx, deel met…

  • 9780624094678 #1. GebeenteEttienne van Heerden

    Gebeente

    Rated 0 out of 5
    N$385.00

    Met ’n onverwagte trein kom Magistraat Imker Goedeman aan op Gebeente, ’n klein dorpie op die Vergete Grootpad noord van Sutherland. Die omgewing is geruk deur ’n opspraakwekkende plaasmoord, maar ’n nog komplekser saak moet ondersoek word: die diefstal van die melkweg. Ons is hier in die buurt van onwaarskynlikhede en eindelik word die ganse regstelsel…

  • 9780624088578 #1. Gedeeltelik BewolkRuan Kemp

    Gedeeltelik Bewolk

    Rated 0 out of 5
    N$315.00

    “Vang jy hom onbehoeds van voor, dan lyk hy soos ‘n man wat nou net met ’n stok geslaan is. Maar hou hom dop uit die hoek van jou oog, dan bespeur jy die glorie van ’n slim man. ’n Mooi man.” George is gebore toe Jan Smuts dood is, word op ’n plaas in…

  • 9780795802416 #1. HartediefRudie Van Rensburgh

    Hartedief

    Rated 0 out of 5
    N$370.00

    ’n Reeksmoordenaar jag by stormweer, en Rooi en Kassie moet hom vastrek. Die Hartedief kom met moord weg, en dan is Kassie se volle aandag ook nie eintlik by die saak nie, want hy is smoorverlief op ’n aanvallige mede-seëlversamelaar. Vlerksleep is nie vir sissies nie.Om sake vir hom en Rooi te vererger word hul baas…

  • book cover template (26). Help My Kind Is Anders.

    Help My Kind Is Anders

    Rated 0 out of 5
    N$330.00

    Hoe om van jou anderster kind ‘n -kind te maak! Om ‘n tipiese kleuter groot te maak is geen grap nie. Hoe dan gemaak as jou kind anders’ is? Wat as hy hiperaktief en aandagafleibaar is? Wat as jy vermoed sy’s op die outismespektrum? Hoe gemaak met lae spiertonus en ‘n swak pengreep? Wat as…

End of content

End of content