Op Pad Na Moor Mans Gat
N$350.00Een aand in 1914 word Koos de la Rey op pad na ’n rebellie noodlottig gewond. Die teiken was die bendelid William Foster. Dat De la Rey in die spervuur beland het, was pure toeval. Of was dit? Die roman is ‘n verweefde tapisserie waarin die verhale van vele vertel word: die storie van o.a. Billy Foster…