Showing 941–960 of 2052 results

  • 9781920660246 #1. Klein Grillie Spinnekop: Vakansie Op Die Plaas.

    Klein Grillie Spinnekop: Vakansie Op Die Plaas

    Rated 0 out of 5
    N$140.00

    Klein Grillie Spinnekop gaan hou vakansie op die plaas. Hy pak sy rubbersteweltjies in en sien baie uit na al die diere wat hy gaan leer ken. Wie weet, dalkies loop hy daar ’n hond-kat-koei raak …? ’n Heerlike plaasavontuur vir die hele gesin!

  • 9780798176880 #1. Klein Kook En Geniet.

    Klein Kook En Geniet

    Rated 0 out of 5
    N$360.00

    ‘n Eg Suid-Afrikaanse kookboek vir beginners van alle ouderdom. Kook & geniet se kleinsus is terug! Propvol staatmakerresepte, spesiaal uitgesoek en getoets deur Eunice van der Berg. Die meer as 55 resepte sluit als in van ou gunstelinge soos hamburgers, tjips en pizza tot ‘n verskeidenheid soetgoed.Elke resep word stap-vir-stap verduidelik met kleurfoto’s. En jy leer ook:hoe…

  • book cover template - 2025-05-22t143741.541. Klein Plakpoppies: Hondjies.

    Klein Plakpoppies: Hondjies

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    Klein Plakpoppies: Hondjies

  • 9781869195151 #1. Kleinwaterman.

    Kleinwaterman

    Rated 0 out of 5
    N$120.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Dis lente! Die eerste warm sonstrale bereik die bodem van die meuldam en die klein waterman ontwaak uit sy winterslaap. Na ontbyt gaan hy nuuskierig en vol avontuurlus uit die huis om sy omgewing te verken. Is al sy vriende nog daar? Het…

  • book cover template - 2026-02-12t075647.337. Kleuterland.

    Kleuterland

    Rated 0 out of 5
    N$270.00

    Kleuterland

  • 9780799384215 #1. Knip, Verf, Plak.

    Knip, Verf, Plak

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Hierdie pragtig ontwerpte handwerkboek wys jong kunstenaars hoe om vingerafdrukke, voetafdrukke en alledaagse dinge te gebruik om inspirerende, goedkoop en ekovriendelike kuns te maak! ‘n Versameling eenvoudige maar uitdagende, goedkoop handwerkprojekte wat ideaal is vir ouers met min tyd en skole met ‘n beperkte begroting, en wat hergebruik en herwinning bevorder. Die boek is pragtig…

  • 9781485311386 #1. Knorrige KwêvoelJulia Donaldson

    Knorrige Kwêvoel

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   “Kwêvoël sit rustig in haar nes hoog daar bo,met haar grys opwipkuif en haar wakker kraaloë.” Die ander voëls wil graag met haar speel en gesels, maar Kwêvoël wil net uitgelos word.Toe sy egter in die moeilikheid beland, besef Kwêvoël dat ons almal…

  • 9780798165044 #1. KobraDeon Meyer

    Kobra

    Rated 0 out of 5
    N$379.99

    Bennie Griessel is eerste op die toneel: ‘n bloedbad in ‘n luukse gastehuis op ‘n Franschhoek-wynplaas. Drie slagoffers van ‘n geheimsinnige, blitsige, meedoënlose huurmoordenaar genaamd Die Kobra. Kan Griessel hom keer voordat hy weer toeslaan? Want daar was boonop ‘n ontvoering . . . Ene Paul Anthony Morris, Britse burger met ‘n splinternuwe paspoort. Maar…

  • 9781920660475 #1. Koel Eend en Baie Hoede.

    Koel Eend en Baie Hoede

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    Koel Eend – Kat kry warm, maar dan sien hy vir Eend. Eend is koel! Baie Hoede – Dit is ’n winderige dag. Jan en sy gesin dra baie hoede! Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die…

  • Sale! 9781928201960 #1. Koester Jou Swangerskap.

    Koester Jou Swangerskap

    Rated 0 out of 5
    N$90.00

    Swangerskap is ‘n ervaring soos min. Dit is die begin van ‘n nuwe lewe, maar ook die geboorte van ‘n ma wat met die verloop van nege maande op elke denkbare manier verander – fisies, emosioneel en sosiaal. Jou voeding, welstand en emosies gedurende hierdie wonderlike tydperk speel ‘n rigtinggewende rol in die res van…

  • 9781920593193 #1. Kom Speel En Leer Bybel.

    Kom Speel En Leer Bybel

    Rated 0 out of 5
    N$120.00

    Kom Speel En Leer Bybel

  • book cover template - 2025-02-17t145615.159. Kominpas Met Afrikaans: Eerste Addisionele Taal Gr 4-7.

    Kominpas Met Afrikaans: Eerste Addisionele Taal Gr 4-7

    Rated 0 out of 5
    N$370.00

    Kominpas Met Afrikaans: Eerste Addisionele Taal Gr 4-7

  • book cover template - 2025-02-17t145822.991. Kominpas Met Afrikaans: Huistaal Gr 4-7.

    Kominpas Met Afrikaans: Huistaal Gr 4-7

    Rated 0 out of 5
    N$370.00

    Kominpas Met Afrikaans: Huistaal Gr 4-7

  • 9780798176224 #1. Koms Van Die MotmanChris Karsten

    Koms Van Die Motman

    Rated 0 out of 5
    N$330.00

    Elf jaar gelede is Ella Neser se pa amper noodlottig gewond. En nou, jare later, word die skuldige, Arthur Wilky, weens goeie gedrag op parool vrygelaat. Binne weke is daar egter nuwe moorde – en van die slagoffers is voormalige tronkmaats van Wilky.In dié slotroman in die jongste Ella Neser-trilogie speel Karsten weer eens kat en muis…

  • 9780798173858 #1. KoorsDeon Meyer

    Koors

    Rated 0 out of 5
    N$370.00

    Die Koors het byna almal gevat.Maar nie dertien jaar oue Nico Storm en sy pa, Willem, nie. Deur ’n Suid-Afrikaanse landskap feitlik sonder mense, met al hoe minder blikkieskos in die verlate winkels, Koeberg-bestraling in die Wes-Kaap en al hoe meer moorddadige hondebendes – én mensebendes – swerf Nico en sy pa, op soek na…

  • book cover template - 2026-02-17t093923.503. KragFanie Viljoen

    Krag

    Rated 0 out of 5
    N$210.00

    Aldan Valentyn is niemand nie. Hy plaas ʼn foto van homself sonder sy hemp, op Instagram. En word die bespotting van die skool. Maar dit sal binnekort verander.

  • 9781776250349 #1. Krok En DilJaco Jacobs

    Krok En Dil

    Rated 0 out of 5
    N$149.99

    Krok En Dil

  • 9780639606149 #1. KroonwildHenk Breytenbach

    Kroonwild

    Rated 0 out of 5
    N$290.00

    ‘n Wit man soos Paul is so goed soos kroonwild … In die vorige bedeling was Paul van Heerden se lewe een van gemak: groot huis in Pretoria se vooraanstaande woonbuurt, vanselfsprekende bevordering in die werk, welvaart en voorspoed. Toe kom die opstande en die grondbesetting. Nou word die Volksrepubliek van Azanie deur Die Party…

  • 9781776351695 #1. Kry Vir JouFrancois Bloemhof

    Kry Vir Jou

    Rated 0 out of 5
    N$290.00

    Terug na 1981. Februarie, warmste maand in die Kaap. Op ‘n wynplaas buite Stellenbosch woed ‘n vernietigende vete tussen die broers Christiaan en Jacobus de Wet. Watter een van hulle (of wie anders) is dit wat die vlamme so aanblaas? Ludo Labuschagne, die onverskrokke (soms baie verskrokke) held, is net die man om die tergende…

  • 9781485312338 #1. Kuifie 4, Die Farao Se Sigbare.

    Kuifie 4, Die Farao Se Sigbare

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Die avonture van Kuifie is een van die gewildste strokiesverhale wat in die twintigste eeu verskyn en is vandag steeds populêr. Die boeke word in ongeveer 60 tale vertaal. Die hoofkarakter van die verhale is die jong Belgiese verslaggewer Kuifie. Saam met sy…

End of content

End of content