Afreis Van Abel Lotz
Chris KarstenN$330.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Die derde boek in die Abel-rillertrilogie. Die polisie word ontbied na ‘n hotelkamer in Johannesburg. Bloed en hare in die bad dui op ‘n slagting, maar daar is geen lyk nie. Wanneer ‘n gelooide en onthaarde vel gevind word, weet Ella Neser sy is weer op reeksmoordenaar Abel Lotz se spoor. Abel bevind hom in Brugge, en kort voor lank soek hy weer na velle met tatoes vir die omslae van die tien volumes van sy Kosmiese Reise, hierdie keer met Ignaz Bouts se hulp.
| Book Author | Chris Karsten |
|---|---|
| EAN | 9780798172660 |
| GTIN | 9780798172660 |


P.P. Fourie
Rika Cloete
Malene Breytenbach
Deon Meyer
Tippie: Leer My Lees Boekpak, Vlak R
Ouma Is n Kroek
Prof Fungus 11, Sneeumasjien
Wie Skrik Vir Wortel Wolf
Woordenaar Van Tah 