Showing 1941–1960 of 3019 results

  • .

    Ontdek Die Menslike Liggaam

    Rated 0 out of 5
    N$210.00

    Hierdie boek gee nuuskierige agies die kans om die wonders van die menslike liggaam te ontdek. Dit bied ’n omvattende blik op liggaamsprosesse –– van die kleinste selletjies tot die stelsels wat mense aan die lewe hou! Kinders kan onder andere ontdek hoeveel bloed deur die hart gepomp word, hoeveel spiere gebruik word om te…

  • .

    Ontdek Diere

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    Hierdie diereboek gee nuuskierige agies die kans om die wonders van die diereryk te ontdek. Dit bied ’n omvattende blik op allerhande soorte diere –– van die kleinste insekte tot die enorme boggelrugwalvis! Kinders kan onder andere ontdek hoe voëls, vlermuise en insekte begin vlieg het, waarvoor diere hulle kleur gebruik en hoe pikkewyne die…

  • .

    Ontdek In Afrikaans: Boek 3-4

    Rated 0 out of 5
    N$50.00

    Ontdek in Afrikaans: Amki en Zanda leesreeks • Hierdie reeks het ten doel om Afrikaans vir kinders op ‘n prettige manier deur middel van ‘n oulike storie te leer en is veral gerig op Tweede Taal leerders. Amki en Zanda is van planeet Mars en neem elke kind saam op ‘n heerlike avontuur om woordeskat…

  • .

    Ontdek In Afrikaans: Boek 9-10

    Rated 0 out of 5
    N$50.00

    Ontdek in Afrikaans: Amki en Zanda leesreeks • Hierdie reeks het ten doel om Afrikaans vir kinders op ‘n prettige manier deur middel van ‘n oulike storie te leer en is veral gerig op Tweede Taal leerders. Amki en Zanda is van planeet Mars en neem elke kind saam op ‘n heerlike avontuur om woordeskat…

  • .

    Ontdek Insekte

    Rated 0 out of 5
    N$210.00

    Hierdie boek gee nuuskierige agies ‘n kans om in detail alles oor insekte te leer, met ongelooflike foto’s wat daarmee gepaardgaan. Die inhoud dek onder andere die dele van ‘n insek, wat  ‘n insek is, die eerste insekte, kewers, vlieë , skoenlappers en motte, wantse, wespe, bye en miere, ander insekte, vyande, insekte in die water,…

  • .

    Ontdek Oseaan

    Rated 0 out of 5
    N$210.00

    Hierdie boek gee nuuskierige agies die kans om alles oor die oseaan te leer. Die inhoud dek onder andere oseane van die verlede en vandag, golwe en die weer, sand en modder, seebeddings, rotse onder en bo water, lewe op koraal, roofdiere, aanval en verdediging, beweging, die bodem, duikbote, visvang en oseaanprodukte, olie en gas,…

  • .

    Ontdek Planete

    Rated 0 out of 5
    N$210.00

    Hierdie ruimteboek gee nuuskierige agies die kans om die wonders van die ruimte te ontdek. Dit bied ’n omvattende blik op wat in die ruimte aangaan –– van die aarde se bure in die ruimte tot die rotsagtige binneplanete en die grootste gasreuse! Kinders kan kyk na die agt planete wat om die son wentel,…

  • Jaco Jacobs

    Oor n Motorfiets, n Zombiefliek

    Rated 0 out of 5
    N$155.00

    Martin Retief se hele lewe verander toe sy pa een middag stilhou om aandete te koop. Maar dan ontmoet Martin vir Drikus. Drikus wat aan ’n siekte ly en sy eie zombiefliek wil maak. Wat volg is ’n avontuur vol skouhoenders, skelms, mooi meisies, wiskunde, kammabloed en zombies.

  • Sophia Kapp

    Oorlewingsgids Vir n Bedonnerde Diva

    Rated 0 out of 5
    N$360.00

    Dit is Simone se annus horribilis. Op vier en veertig stap sy vir die tweede keer uit n huwelik, bankrot, werkloos, moedeloos, verbrysel. Al wat sy het om van vier en veertig jaar te wys, is n bedenklike verlede, n tienerseun wat skaars met haar praat, en die besef van mislukking en ontoereikendheid wat soos…

  • .

    Oorlewingsgids Vir n Prinses

    Rated 0 out of 5
    N$195.01

    In hierdie boek sal jy die bekendste prinsesse ontmoet en deur hul verhale en die advies van ’n betroubare towertante te lees, sal jy leer hoe om uit die pad van bose hekse te bly, hoe om getroue vriende en sjarmante prinse te ontmoet.

  • .

    Op Die Duiwel Se Spoor

    Rated 0 out of 5
    N$280.00

    Ná herhaaldelike polisiebrouwerk begin kaptein Ben Booysen die Krugersdorp-moorde in 2016 manalleen ondersoek. Booysen haal koerantvoorblaaie toe hy die baasbrein, Cecilia Steyn, en haar vyf trawante vir minstens 11 moorde in hegtenis neem. Suid-Afrika se eie “Chuck Norris” neem die leser tot agter die skerms van die satanistiese moorde en onthul nuwe, skokkende besonderhede van…

  • .

    Op Die Maat Van Maya

    Rated 0 out of 5
    N$220.00

    Toe Maya en Joe mekaar een aand by ‘n kuierplek raakloop waar hulle dieselfde Franco de Jong-liedjie sing, begin haar netjies-beplande lewe verander. Te danke aan Joe vergeet sy van haar eks, Mark, en die rampspoedige einde van hulle verhouding. Sy kry die geleentheid om in Joe se band te sing, en nou is sy…

  • Chris Karsten

    Op Pad Na Moor Mans Gat

    Rated 0 out of 5
    N$350.00

     Een aand in 1914 word Koos de la Rey op pad na ’n rebellie noodlottig gewond. Die teiken was die bendelid William Foster. Dat De la Rey in die spervuur beland het, was pure toeval. Of was dit? Die roman is ‘n verweefde tapisserie waarin die verhale van vele vertel word: die storie van o.a. Billy Foster…

  • Dominique Malherbe

    Op Soek Na Saartjie

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

    Op 15 Julie 1932 sterf CJ Langenhoven skielik. Dat hy ‘n jong Joodse vrou, die vurige rooikop Sarah Eva Goldblatt, as eksekuteur van sy literere nalatenskap benoem, kom as ‘n verrassing. Dominique Malherbe was van kleins af gefassineer deur die familiefluisteringe oor die groottante van haar en haar verhouding met Langenhoven. Uiteindelik besluit sy om…

  • .

    Op Vaste Rots

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE   Dit is moeilik om vas te staan in die storms van die lewe, veral wanneer jy leiding moet gee, ook as ’n eggenoot, pa, vriend en kollega. Die 365 beloftes in Op vaste rots sal jou opnuut versterk en bemoedig in die wete…

  • Herman Latengan

    Opstokers, Fopdossers En Tweegatjakkalse

    Rated 0 out of 5
    N$230.00

    Herman Lategan se verhouding met Afrikaans is soos ’n huwelik: stormagtig, uitbundig, wild, liefdevol. Hierdie versameling stories en besinnings uit die immergewilde skrywer se “Woorde wat wip”-rubriek wat tweeweekliks in Rapport verskyn, sal lesers met selfs die stroefste hallelujagesigte opkikker.   In hierdie boek kry jy insae in hoe stories rondom woorde gevorm word. Herman…

  • Deon Meyer

    Orion

    Rated 0 out of 5
    N$350.00

    n Middelklas-meubelhandelaar is in sy voorstedelike huis met ’n blaasvlam gemartel en toe met ’n M16 doodgeskiet. Een skoot; agterkant van die kop. Laksmanstyl. Oudpolisieman Zatopek van Heerden het sewe dae om dié moord op te los en ’n testament te vind. En die moord het boonop al tien maande tevore plaasgevind, die spore is…

  • Sophie Wills

    Orphans Of St Halibuts

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    Stolen cakes, major explosions and an unforgettable cast of characters – dive into The Orphans of St Halibut’s, a hilarious caper from debut author Sophie Wills and million-copy bestselling illustrator, David Tazzyman. Perfect for fans of Roald Dahl and Lemony Snicket.Life has been perfect ever since the orphans of St Halibut’s buried their matron – don’t look…

  • .

    Oskar En Die Baie Honger Draak

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Na ‘n lang en diep slaap word die draak wakker. En hy is honger, vreeslik honger. Die mense van die dorp stuur vir hom die klein seuntjie Oskar, en hy is net ‘n klein happie! Oskar sal nie sy honger stil nie. Maar…

  • Judy Blume

    Otherwise Known As Sheila The Great

    Rated 0 out of 5
    N$200.00

    Sheila hates swimming. And dogs. And ghosts. And thunderstorms. She’ll do anything to avoid them all – except admit that she’s scared.Her new friend Mouse Ellis, yo-yo champion of Tarrytown, thinks she’s chicken. But Sheila is determined to show everyone that she can be Sheila the Great.

End of content

End of content