n Kwaai Katjie
N$80.01Ontspanningsterapie gee speelse wenke aan die kind om in beheer van sy eie liggaam en emosies te wees. Dit gee die kind selfvertroue om sy eie superkragte te ontdek – Dit is die storie van ‘n katjie. Elke oggend kraai Haan die dorpie wakker. Maar hierdie keer hoor Katjie hom nie … daarom is hy…