Showing 861–880 of 1890 results

  • Sale! 9781928201960 #1. Koester Jou Swangerskap.

    Koester Jou Swangerskap

    Rated 0 out of 5
    N$90.00

    Swangerskap is ‘n ervaring soos min. Dit is die begin van ‘n nuwe lewe, maar ook die geboorte van ‘n ma wat met die verloop van nege maande op elke denkbare manier verander – fisies, emosioneel en sosiaal. Jou voeding, welstand en emosies gedurende hierdie wonderlike tydperk speel ‘n rigtinggewende rol in die res van…

  • 9781920593193 #1. Kom Speel En Leer Bybel.

    Kom Speel En Leer Bybel

    Rated 0 out of 5
    N$120.00

    Kom Speel En Leer Bybel

  • book cover template - 2025-02-17t145615.159. Kominpas Met Afrikaans: Eerste Addisionele Taal Gr 4-7.

    Kominpas Met Afrikaans: Eerste Addisionele Taal Gr 4-7

    Rated 0 out of 5
    N$360.00

    Kominpas Met Afrikaans: Eerste Addisionele Taal Gr 4-7

  • book cover template - 2025-02-17t145822.991. Kominpas Met Afrikaans: Huistaal Gr 4-7.

    Kominpas Met Afrikaans: Huistaal Gr 4-7

    Rated 0 out of 5
    N$360.00

    Kominpas Met Afrikaans: Huistaal Gr 4-7

  • 9780798176224 #1. Koms Van Die MotmanChris Karsten

    Koms Van Die Motman

    Rated 0 out of 5
    N$330.00

    Elf jaar gelede is Ella Neser se pa amper noodlottig gewond. En nou, jare later, word die skuldige, Arthur Wilky, weens goeie gedrag op parool vrygelaat. Binne weke is daar egter nuwe moorde – en van die slagoffers is voormalige tronkmaats van Wilky.In dié slotroman in die jongste Ella Neser-trilogie speel Karsten weer eens kat en muis…

  • 9780798173858 #1. KoorsDeon Meyer

    Koors

    Rated 0 out of 5
    N$370.00

    Die Koors het byna almal gevat.Maar nie dertien jaar oue Nico Storm en sy pa, Willem, nie. Deur ’n Suid-Afrikaanse landskap feitlik sonder mense, met al hoe minder blikkieskos in die verlate winkels, Koeberg-bestraling in die Wes-Kaap en al hoe meer moorddadige hondebendes – én mensebendes – swerf Nico en sy pa, op soek na…

  • 9781776250349 #1. Krok En DilJaco Jacobs

    Krok En Dil

    Rated 0 out of 5
    N$149.99

    Krok En Dil

  • 9780639606149 #1. KroonwildHenk Breytenbach

    Kroonwild

    Rated 0 out of 5
    N$290.00

    ‘n Wit man soos Paul is so goed soos kroonwild … In die vorige bedeling was Paul van Heerden se lewe een van gemak: groot huis in Pretoria se vooraanstaande woonbuurt, vanselfsprekende bevordering in die werk, welvaart en voorspoed. Toe kom die opstande en die grondbesetting. Nou word die Volksrepubliek van Azanie deur Die Party…

  • 9781776351695 #1. Kry Vir JouFrancois Bloemhof

    Kry Vir Jou

    Rated 0 out of 5
    N$290.00

    Terug na 1981. Februarie, warmste maand in die Kaap. Op ‘n wynplaas buite Stellenbosch woed ‘n vernietigende vete tussen die broers Christiaan en Jacobus de Wet. Watter een van hulle (of wie anders) is dit wat die vlamme so aanblaas? Ludo Labuschagne, die onverskrokke (soms baie verskrokke) held, is net die man om die tergende…

  • 9781485312338 #1. Kuifie 4, Die Farao Se Sigbare.

    Kuifie 4, Die Farao Se Sigbare

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Die avonture van Kuifie is een van die gewildste strokiesverhale wat in die twintigste eeu verskyn en is vandag steeds populêr. Die boeke word in ongeveer 60 tale vertaal. Die hoofkarakter van die verhale is die jong Belgiese verslaggewer Kuifie. Saam met sy…

  • 9781485312345 #1. Kuifie 5, Die Blou Lotus.

    Kuifie 5, Die Blou Lotus

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Die avonture van Kuifie is een van die gewildste strokiesverhale wat in die twintigste eeu verskyn en is vandag steeds populêr. Die boeke word in ongeveer 60 tale vertaal. Die hoofkarakter van die verhale is die jong Belgiese verslaggewer Kuifie. Saam met sy…

  • 9781776252213 #1. Kyk, Voel, Vat: Plaas.

    Kyk, Voel, Vat: Plaas

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

    Hierdie nuwe kompakte bordboekformaat stel woorde op ‘n prettige en eenvoudige manier aan baie jong kinders bekend. Hierdie boeiende bordboek is spesiaal ontwerp om kleuters te stimuleer en die ontwikkeling van motoriese vaardighede aan te moedig, en is gevul met reliëfbeelde en teksture om aan te raak. Kinders sal daarvan hou om na prente van…

  • 9781776252237 #1. Kyk, Voel, Vat: Syfers.

    Kyk, Voel, Vat: Syfers

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

    Hierdie nuwe kompakte bordboekformaat stel woorde op ‘n prettige en eenvoudige manier aan baie jong kinders bekend. Hierdie boeiende bordboek is spesiaal ontwerp om kleuters te stimuleer en die ontwikkeling van motoriese vaardighede aan te moedig, en is gevul met reliefbeelde en teksture om aan te raak. Kinders sal daarvan hou om na prente van…

  • 6009653402593 #1. L Shape Matching.

    L Shape Matching

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, WAITING PERIOD CAN BE 12 WEEKS.

  • 9780799398083 #1. Laaste LeweFanie Viljoen

    Laaste Lewe

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    Een van die eerste grafiese romans vir tieners in Afrikaans. Hierdie epiese grafiese roman is gebaseer op Fanie Viljoen se roman The Last Time I Died wat in 2016 deur Ransom Publishing gepubliseer is. Die Swart Kraai het Sam se pa doodgemaak, en nou het hy Sam doodgemaak. Sam is egter nie dood nie. Die…

  • 9780799390063 #1. Lam Ter SlagtingMadelein Rust

    Lam Ter Slagting

    Rated 0 out of 5
    N$295.00

    Wat het ’n geheime organisasie en ’n kultus met korrupsie in hoë plekke te doen? Vyf meisies is reeds gemartel en vermoor voordat Renata Malan en haar span deur die polisie gekontrakteer word om ’n nuwe geval te ondersoek. Elke geval is doelbewus geplant sodat dit ontdek móés word en die modus operandi laat geen…

  • book cover template - 2025-03-27t145303.339. Lana En Rakker 1, Huis Vir Rakker.

    Lana En Rakker 1, Huis Vir Rakker

    Rated 0 out of 5
    N$149.99

    Lana is baie opgewonde toe haar gesin ’n pragtige Jack Russell-hondjie aanneem. Maar Rakker is baie woelig en stout. Oral waar hy kom, beland hy in die moeilikheid. Sal Lana dit regkry om Rakker uit die moeilikheid te hou?

  • book cover template - 2025-03-27t145612.117. Lana En Rakker 5, Vakansie By Die See.

    Lana En Rakker 5, Vakansie By Die See

    Rated 0 out of 5
    N$149.99

    Lana en haar gesin gaan die vakansie by haar ouma-hulle kuier. Ouma is baie gestel daarop dat haar huis netjies moet wees, maar Lana se hondjie, Rakker, hou van omkrap … Kan Rakker dit regkry om Ouma se hart te steel?

  • book cover template - 2025-03-27t145458.196. Lana En Rakker4, Die Pajamapartytjie.

    Lana En Rakker4, Die Pajamapartytjie

    Rated 0 out of 5
    N$149.99

    Dit is amper Lana se verjaardag, en sy beplan ’n pajamapartytjie. Maar dan erken Lana se nuwe maat, Imke, dat sy bang is vir honde. En in Lana-hulle se huis is daar geen wegkomkans van die spelerige Rakker nie. 

  • book cover template - 2025-05-12t121145.629. Landuit, Want Jy Wil MosZirk van den Bergh

    Landuit, Want Jy Wil Mos

    Rated 0 out of 5
    N$320.00

    Min het Zirk van den Berg, toe hy in 1998 met sy gesin na Nieu-Seeland verhuis, geweet wat dit sou verg vir ʼn huis vol Kapenaars om Kiwi’s te word. Hy vind homself werkloos, in ʼn piepklein huisie van karton, in die land van kettingsae en grassnyers. Die son skyn te min en sy vrou…

End of content

End of content