Vind Uit: Robotte
N$180.00Vind Uit: Robotte
Showing 2861–2880 of 3019 results
Graad-RVinnige Jakkals en Stadige SlakVinnige Jakkals en Stadige Slak gaan stap in die bos. Vinnige Jakkals hou van hardloop en gou-gou is Stadige Slak weg. Is Stadige Slak regtig weg of hou hy dalk net daarvan om stadig te kruip?
Velige hawe is ‘n heruitgawe van twee van die skrywer se gewildste romanses, Vonkpos vir die hart en Â’n Beskermengel vir Marlene, wat onderskeidelik in 2005 en 2006 verskyn het. Vonkpos vir die hart Hy noem haar meisiekind, Soms. Met oe wat vreemd blink. Maar die muur om hom kry Liezl nie afgebreek nie. Pieter…
PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS
Suid-Afrikaners is nou maar eenmaal gaande oor vleis. Dis onontbeerlik op enige feestafel, en vir die meeste van ons is selfs ’n gewone weeksaandete nie volledig daarsonder nie. Nie net is dit heerlik en vullend nie, dis ook propvol voedingstowwe wat goed is vir ons. Vleis: Die omvattende gids is ’n moderne ensiklopedie wat ’n ereplek verdien in…
Hannes lewe vir kuns, Anton vir dans. Maar dan vind Anton uit hy het Vigs. In ’n laaste poging om Anton se lewe te vier, probeer Hannes sy vriend in ’n skildery in die middel van ’n hoë sprong vasvang: soos ’n feniks wat verrys uit die as. Vlerkdans is bekroon met ’n Goue Sanlam-prys…
In Rudie van Rensburg se eerste Kassie Kasselman-roman, Slagyster, ontmoet ons vir Carl Bester, gevalle oudspeurder. Slagyster eindig waar hy op vlug gaan ná hy geld gesteel het waarop in ’n dwelmsaak beslag gelê is.In Vloek is Carl terug. Ná ’n dekade word hy skielik gevrywaar van vervolging. Hy kan terugkom na SA – sy bannelingstatus uitgewis, maar teen ’n…
Milla Roux is ’n veearts wat werk by ’n rehabilitasiesentrum vir sjimpansees in die DRK. Spoedig begin die skermutselings tussen regeringstroepe en rebelle-organisasies van die hele Kongo ’n gevaargebied maak, en kort voor lank is ook die rehabilitasiesentrum in die kruisvuur vasgevang. Saam met drie klein sjimpansee-wesies slaan ’n gewonde Milla op die vlug, vergesel…
Na jare se afpersing, agterdogtigheid en alkoholmisbruik, slaan Emma se man,Gert, haar byna in die hospitaal in. By hom kan sy nie verder bly nie, dit sal haarlewe kos. Sy vlug vanuit hulle klein myndorpie in Mpumalanga met nie veel meeras die klere aan haar rug nie. Maar waarheen en wat gemaak sonder geld, ’n…
PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS n Klein stout seuntjie gooi ‘n goudvis by die toilet af om te kyk wat gebeur. Min weet hy dat hy ‘n ketting van gebeure aan die gang sit wat by hom gaan spook.
PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, WAITING PERIOD CAN BE 12 WEEKS.
Vonk@verse 1 is uitsonderlike, volkleur-geillustreerde digbundels wat kreatiewe vonke gaan laat spat. Aan die hand van rymende en ritmiese verse gaan lesers die sprankelwerelde van verskuns ontdek en geniet. Die wye verskeidenheid nuwe en klassieke verse is gekies om belangstelling in en liefde vir die poesie aan te wakker. Dit bied ook uitdagings vir rolspel,…
Vonk@verse 2 is uitsonderlike, volkleur-geïllustreerde digbundels wat kreatiewe vonke gaan laat spat. Aan die hand van rymende en ritmiese verse gaan lesers die sprankelwêrelde van verskuns ontdek en geniet. Die wye verskeidenheid nuwe en klassieke verse is gekies om belangstelling in en liefde vir die poësie aan te wakker. Dit bied ook uitdagings vir rolspel, dramatisering en…
Op soek na ‘n reeks prettige boeke propvol wiskunde-aktiwiteite om jou kind ure lank besig te hou – en boonop te help met skoolgereedheid? Die Voorsprong Wiskunde-reeks is die antwoord! Hierdie kurrikulumgebaseerde reeks boeke is ontwerp om jou kind by te staan met die ontwikkeling van sleutelvaardighede vir basiese wiskunde-geletterdheid. Elke boek is propvol plakkers…

PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS
End of content
End of content
No products in the cart.