Showing 2721–2740 of 2766 results

  • Susan Dennard

    Witchlands 4: Witchshadow

    Rated 0 out of 5
    N$250.00

    Susan Dennard’s New York Times bestselling fantasy series continues – with the story of Iseult, the Threadwitch.War has come to the Witchlands . . . and nothing will be the same again.Iseult has found her heartsister Safi at last, but their reunion is brief. For Iseult to stay alive, she must flee Cartorra while Safi…

  • Susan Dennard

    Witchlands 4: Witchshadow

    Rated 0 out of 5
    N$250.00

    Susan Dennard’s New York Times bestselling fantasy series continues – with the story of Iseult, the Threadwitch.War has come to the Witchlands . . . and nothing will be the same again.Iseult has found her heartsister Safi at last, but their reunion is brief. For Iseult to stay alive, she must flee Cartorra while Safi…

  • Tim Tilley

    Witchstorm

    Rated 0 out of 5
    N$200.00

    Join a hunt for lost witch treasure, in an enchanting adventure story of storms, spells and the magic of the natural world, from bestselling and award-winning Tim Tilley.Will believes in witches and the stories he’s grown up with – of mythical storm-lions, disappearing villages and secret songs. Most of all, he believes the tales of…

  • Colleen Hoover

    Without Merit

    Rated 0 out of 5
    N$280.00

    Not every mistake deserves a consequence. Sometimes the only thing it deserves is forgiveness.The Voss family is anything but normal. They live in a repurposed church, newly baptized Dollar Voss. The once cancer-stricken mother lives in the basement, the father is married to the mother’s former nurse, the little half-brother isn’t allowed to do or…

  • Simon Farnaby

    Wizard In My Shed

    Rated 0 out of 5
    N$250.00

      Rose is a totally ordinary girl, on a mission to mend her broken family. Bubbles is Rose’s guinea pig. He just poos a lot. When Rose bumps into Merdyn and discovers what he is, she quickly realises that he could be just what she needs. Rose agrees to help Merdyn navigate the confusing ways…

  • Jaco Jacobs

    Wo(o)rd Slim

    Rated 0 out of 5
    N$140.00

    Word speel-speel woordslim met hierdie fantastiese aktiwiteitsboek! Wo(o)rdslim bevat 48 bladsye propvol briljante blokraaisels, wonderlike woordspeletjies en lekker kopkrappers wat sal sorg vir ure se fantastiese vermaak. Speel dit op jou eie of daag mekaar uit om te kyk wie eerste die raaisels kan baasraak! Van die aktiwiteite in hierdie boek sluit in: – Tematiese…

  • Jaco Jacobs

    Wo(o)rd Slim 2

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

    Nog meer prettige woordspeletjies vir kinders!Word speel-speel woordslim met hierdie fantastiese aktiwiteitsboek!Na die sukses van Wo(o)rdslim bevat hierdie tweede boek 56 bladsye propvol briljante blokraaisels, wonderlike woordspeletjies en lekker kopkrappers wat sal sorg vir ure se fantastiese vermaak.Speel dit op jou eie of daag mekaar uit om te kyk wie eerste die raaisels kan baasraak!Van…

  • Hennie Aucamp

    Woerts In Die Hoekie

    Rated 0 out of 5
    N$160.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Hennie Aucamp bewys met hierdie bundel dat hy ‘n ewe vernuftige skrywer van kinderverse as van kabarettekste en gedigte is. Baie van die versies verwys na eietydse dinge soos sms’e, pizzas en Croc-skoene wat vir vandag se kinders aantreklik sal wees. Die meeste…

  • .

    Woestyn Gevangene

    Rated 0 out of 5
    N$300.00

    ’n Spannende jeugverhaal wat in die Namib-woestyn afspeel. Wat sal jy doen as jy alleen in die woestyn gelos word? Sal jy op een plek bly in die hoop dat ’n soekgeselskap jou uiteindelik sal vind? Of sal jy op jou eie die pad uit probeer kry? Dis die twaalfjarige Leo Knight se dilemma toe…

  • Hannes Barnard

    Wolk

    Rated 0 out of 5
    N$230.00

    Wat gebeur as jy die apokalips misloop? Rufus (eintlik Ruth) en Xandr het pas graad 10 klaargemaak en hulle ken mekaar van kleintyd af. Voordat Rufus en haar gesin die land verlaat besluit hulle om vir oulaas ’n baie belangrike eerste saam te beleef. Sal hulle die plan kan deurvoer?

  • Lien Botha

    Wonderboom

    Rated 0 out of 5
    N$420.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO ARRIVE   In die Wes-Kaap sit tiran Albino X op sy Vergelegen-troon. Magriet Vos moet uit sy strik ontsnap, terwyl sy ook probeer ontkom aan haar erger-wordende geheueverlies. In die postapokaliptiese Suid-Afrika van die nabye toekoms moet Magriet haar pad deur die distopiese…

  • .

    Wonderfully Made

    Rated 0 out of 5
    N$149.99

    Wonderfully Made

  • .

    Wonders Of The World

    Rated 0 out of 5
    N$270.00

    A picture-packed guide to natural and human-made wonders, from the pyramids of Giza to the spectacular Great Barrier Reef These Wonders of the World highlight astounding ancient architecture, the history of civilization, and the beauty of our planet. Highlighting more than just the Seven Wonders of the World – the Pyramids of Giza, the Hanging…

  • Johann van Zyl

    Woordenaar Van Tah

    Rated 0 out of 5
    N$130.00

    PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS   Vir Tillie, die beste atleet in haar graad, is daar min dinge so frustrerend soos grootmense wat gedurig vreemde uitdrukkings gebruik. Wie wil nou hoor van husse met lang ore as jy doodgewoon gevra het wat vir ete is? SyÂ’s darem…

  • Julia Donaldson

    Wriggle And Roar

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    Whenever I’m tired of being meI swing around like a chimpanzee.Are you tired of being you? Here’s a whole bookful of things you can do! There are rhymes to make you wriggle and giggle, shrug and sigh, snap like a crocodile and slither like a snake. Julia Donaldson’s verse jumps off the page and Nick…

  • Chris Carter

    Written In Blood

    Rated 0 out of 5
    N$250.00

    The KillerHis most valuable possession has been stolen.Now he must retrieve it, at any cost. The GirlAngela Wood wanted to teach the man a lesson. It was a bag, just like any other.But when she opens it, the worst nightmare of her life begins. The DetectiveA journal ends up on Robert Hunter’s desk. It soon becomes clear…

  • Jaco Jacobs

    Wurmpastei: Sewe Slymerige Stories

    Rated 0 out of 5
    N$100.00

    Hoe voel dit om kaalvoet op ’n padda te trap?Wat ruik erger as ’n vrot eier?Hoe smaak ’n erdwurm-smoothie?Wat moet jy doen as jou hond ’n duur geskenk insluk?Die sewe slymerige stories in hierdie boek sal jou laat ril van lekkerkry!

  • .

    Wyse Woorde Vir Klein Hartjies

    Rated 0 out of 5
    N$60.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE   Wil jy klein handjies besig hou terwyl hulle harte gevul word met die ewige wyshede van die Woord? Wyse woorde vir klein hartjies kombineer eeue oue waarhede uit Spreuke met prettige aktiwiteite spesiaal vir 5- tot 8-jariges.Veertien kerngedagtes uit Spreuke word gekombineer met…

  • Rudie Van Rensburgh

    Ys

    Rated 0 out of 5
    N$370.00

    Kassie Kasselman en Rooi Els bevind hulle in die Spesiale Spookeenheid – ’n elite groep van die SAPD. Maar as oud-stasiespeurders word hul vaardighede ernstig bevraagteken deur hul nuwe bevelvoerder. Wanneer ’n Amerikaanse wetenskaplike in ’n Waterfront-hotel vermoor word, is dit ’n gulde geleentheid om hul staal te wys, tussendeur ’n Washington-gekonkel, ’n oud-Pollsmoor-gevangene op…

  • Arne Soderlund

    Ystervuis Uit Die See

    Rated 0 out of 5
    N$310.01

    Gedurende die Grensoorlog het die Spesiale Magte se 4 Verkenningsregiment tientalle klandestiene seewaartse operasies saam met die SA Vloot uitgevoer. Van Cabinda in Angola tot Dar es Salaam in Tanzanie het hulle strategiese teikens soos oliedepots, vervoerinfrastruktuur en selfs Russiese skepe aangeval.Gedurende die Grensoorlog het die Spesiale Magte se 4 Verkenningsregiment tientalle klandestiene seewaartse operasies…

End of content

End of content