Showing 2321–2340 of 3019 results

  • Carel Van Der Merwe

    Skaduwee

    Rated 0 out of 5
    N$155.00

    Paul du Toit het hom in die Verenigde Koninkryk kom vestig nadat hy Suid-Afrika tien jaar tevore onder ‘n wolk verlaat het. Nou is hy geskei en middeljarig, verstrengel in ‘n vervelige werk en ‘n sukkelende verhouding. Hy aanvaar dus geredelik ‘n maklike – of so dink hy – opdrag van ‘n ryk Londense finansier…

  • Jaco Wolmarans

    Skag

    Rated 0 out of 5
    N$330.00

    1987. Die opdrag aan Spesmagte se sersant Jos Fourie is eenvoudig: pas ‘n vrag missiele op wat stil-stil uit Oos-Duitsland verskeep moet word. Maar iets vrot. Eers die onverklaarbare teenwoordigheid van ‘n groep US Navy Seals wat hom in Duitsland dophou, daarna die skokontdekking van wapengehalte uraan-235 wat versteek is in sy vrag. Jos het…

  • Carel Van Rooyen

    Skeur

    Rated 0 out of 5
    N$175.00

    Dis nie asof Maria elke dag oor die toekoms droom nie; sy het egter altyd gedink hulle het darem een. Maar nou is die verlede al wat daar is. Hulle voorspel die Nightshifts gaan alles vernietig. Vrydag 21 Julie is dalk die laaste dag. Die dag waarop Luan haar nooi na ’n kuier by sy…

  • .

    Skool Dagboek Vir Seuns 2024

    Rated 0 out of 5
    N$99.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO COMPLETE

  • .

    Skool Vir Talente

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    Alva is in graad vier, en kan diere hoor praat. En hulle LAWAAI! Maar dié talent is niks vreemds by haar nuwe kosskool op ’n verlate eiland nie. Ander kinders daar verander van vorm, krimp, of kan water beheer. Vlieënde klasmaats en kinders wat deur deure loop, is doodgewoon. ’n Resep vir CHAOS! Maar hoekom…

  • .

    Skool Vir Talente: Tweede Periode

    Rated 0 out of 5
    N$190.00

    Skool Vir Talente: Tweede Periode

  • .

    Skooluitstappie

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    Mev. Wonder neem haar klas van superhelde op n skooluitstappie na die museum toe. Maar sal hulle daarin slaag om hulle superkragte geheim te hou?

  • Dolf van Niekerk

    Skrik Kom Huis Toe

    Rated 0 out of 5
    N$120.00

    PLEASE NOTE: IF STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MY TAKE UP TO 12 WEEKS   ‘n Jeugverhaal wat ook geskik is vir volwassenes. Met Dolf van Niekerk se intieme kennis van die kind, skryf hy vanuit ‘n kind se oogpunt oor “die buitestaander/outcast”. Verskeie kwessies wat ‘n kind na aan die hart le word aangeraak, soos:…

  • Bets Smith

    Skrikkelmaan

    Rated 0 out of 5
    N$255.00

    Beate is die alleenerfgenaam van ‘n sakeryk na haar pa se noodlottige motorongeluk. Maar sy kan nie toegee aan die liefde wat soos volmaan op haar lewenshorison kom hang nie – sy gaan nie lank genoeg lewe nie.

  • Skuif en Loer: Kleure

    Rated 0 out of 5
    N$149.99

    Met hierdie reeks sal kinders hope pret hê terwyl hulle die vaardighede ontwikkel om kleure te herken en by mekaar te pas!

  • .

    Skuif en Loer: Syfers

    Rated 0 out of 5
    N$149.99

    Met hierdie reeks sal kinders hope pret hê terwyl hulle syfervaardighede met behulp van teloefeninge ontwikkel!

  • Jaco Jacobs

    Skwiek

    Rated 0 out of 5
    N$155.00

    Â’n Hamster wat mense kan hipnotiseer? Hahaha! Dis onmoontlik! Op Â’n dag kry Nathan Â’n geheimsinnige boks voor hul woonstel se deur. Sy naam staan op die boks geskryf. En binne-in is Â’n hamster. Hy is oulik en wollerig en sy naam is Skwiek. En hy is nie sommer Â’n gewone hamster nie … hy…

  • .

    Slaaptydstories Vir Kinders

    Rated 0 out of 5
    N$200.00

    Hierdie lieflike boek bevat 9 slaapstories wat voor slaaptyd vir kinders gelees kan word. Klassieke sprokies word ingesluit, onder andere Raponsie en Duimelina! 

  • Francois Smuts

    Slagoffer

    Rated 0 out of 5
    N$330.00

    Dawid Neethling is ’n suksesvolle psigiater op Stellenbosch met ’n deeltydse pos by die universiteit, ’n knalgeel Porsche en ’n steriele huwelik.  Wanneer die beeldskone musiekstudent Eva Rodriguez sy pasiënt word, kan hy hom nie indink langs watter paadjies sy hom sal laat loop nie. Voor hy sy oë kan uitvee, staan hy in die…

  • .

    Slakke In Die Ruimte

    Rated 0 out of 5
    N$80.01

    Sara droom van die buitenste ruim en om marsmannetjies te ontmoet. Selfs al spot almal haar daaroor, gaan Sara nie ophou droom nie. Sy seil tot in ’n groentetuin waar die kwaai tuinier haar met sy graaf optel. Dan vlieg sy deur die lug totdat …

  • .

    Slimkoppies: My Liggaam

    Rated 0 out of 5
    N$130.00

    Slimkoppies: My Liggaam

  • .

    Slimkoppies: Plaasdiere

    Rated 0 out of 5
    N$130.00

    Slimkoppies: Plaasdiere

  • Bridget Krone

    Small Mercies

    Rated 0 out of 5
    N$220.00

    Eleven-year-old Mercy lives with her eccentric foster aunts – two elderly sisters so poor they can afford only one lightbulb. A nasty housing developer is eyeing their house, which suddenly starts falling apart – just as Aunt Flora does, too. She’s forgetting words, names and even how to behave in public. Mercy tries to keep…

  • Julia Donaldson

    Smooie En Smoue

    Rated 0 out of 5
    N$180.00

    PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS   Op ’n verre planeet ontmoet twee jong ruimtewesens mekaar – en raak dolverlief. Maar Fleur is ’n Smooi en Fanie is ’n Smou. En almal weet Smooie en Smoue kan nie maats wees nie. Wat sal hulle families doen as hulle uitvind wat…

  • .

    Smulkos

    Rated 0 out of 5
    N$330.00

    Lus vir lekker eet? Dus presies waarna jy kan uitsien met die smulresepte in dié boek. Met die eerste oogopslag sien jy ou bekendes: worsies, hoender, mieliebrood, vlakoekies … Maar Huisgenoot-lesers wat Esther Malan se weeklikse resepte ken, weet dat daar niks alledaags aan dié slim kok se disse is nie. Maak jou gereed vir worsies…

End of content

End of content