Showing 2041–2060 of 3019 results

  • .

    Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal Gr4; Leerderboek

    Rated 0 out of 5
    N$220.00

    Piekfyn Afrikaans Graad 4 is gemik op leerders wat Afrikaans as Eerste Addisionele Taal neem. Dit bevat interessante leerstof en volkleur illustrasies om visuele geletterdheid te bevorder. Al die taalinhoud, aktiwiteite, speletjies en ander oefeninge word met dié van ander vakke geïntegreer sodat die kennis wat leerders opdoen, hulle ervaringswêreld verryk en hul sodoende deeglik…

  • Piekfyn

    Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal: Onderwysergids Gr11

    Rated 0 out of 5
    N$345.00

    Piekfyn Afrikaans Graad 11 se onderwysersgids is saamgestel volgens die KABV vir Graad 10-12 vereistes wat die leerder se leerbehoeftes eerste stel en die onderwyser se onderrigtaak ondersteun. fokus op die kommunikatiewe en teksgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind. bied inhoud en kontekste aan volgens eietydse temas en…

  • .

    Piekfyn Afrikaans Gr 7 EAT Onderwysersgids

    Rated 0 out of 5
    N$350.00

    Die onderwysersgids is saamgestel volgens die vereistes vir Huistaal. Dit ondersteun die onderwyser se taak deur: • ’n volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook riglyne, wenke en prosedures • leeraktiwiteite in afdelings soos Pitkos en In ’n neutedop • wenke te gee vir doeltreffende luister, praat, lees, kyk, skryf en aanbied • gepaste…

  • .

    Piekfyn Afrikaans Gr4, HT Leerderboek

    Rated 0 out of 5
    N$320.00

    Die Piekfyn Afrikaans-reeks vir Graad 4, 5 en 6 bied omvattende, geïntegreerde aktiwiteite propvol interessante inligting en uitdagings. Alles wat leerders moet verstaan en ken om Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal met vlieënde vaandels te slaag, is in hierdie boeke saamgevat. Met behulp van die LEERDERBOEK sal leerders • spontaan oor verskeie interessante…

  • .

    Piekfyn Afrikaans Huistaal Gr12, Onderwysersgids

    Rated 0 out of 5
    N$420.00

    PIEKFYN AFRIKAANS HUISTAAL N GEINTEGREERDE TAALTEKS GR 12 (ONDERWYSERSGIDS)

  • .

    Piekfyn Afrikaans Huistaal Gr9 Leesboek

    Rated 0 out of 5
    N$270.00

    ’n Leesboek soos min! Piekfyn Afrikaans Leesboek vir Graad 9 Huistaal is volgens die vereistes van die KABV. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie leesboek lees, gaan hulle hulself inleef in die wonderlike gebeure en karakters in elke storie en teks. Maar die Piekfyn…

  • .

    Piekfyn Afrikaans Leesboek Gr 5 Huistaal

    Rated 0 out of 5
    N$264.99

    Piekfyn Afrikaans Leesboek Gr 5 Huistaal

  • Piekfyn

    Piekfyn Afrikaans Leesboek: Eerste Addisionele Taal Gr 6

    Rated 0 out of 5
    N$240.01

    The Piekfyn Afrikaans Graad 6 Eerste Addisionele Taal Leesboek has been developed according to CAPS for the Intermediate Phase. It comprises different genres such as drama texts, folk tales, short stories, media and information texts and poems. Learners will be enthralled by the fantastic characters in each story.

  • .

    Piekfyn Afrikaans, Gr 7 EAT, Leerderboek

    Rated 0 out of 5
    N$264.99

    Piekfyn Afrikaans, Gr 7 EAT, Leerderboek

  • .

    Piekfyn EAT Gr 5 Leesboek

    Rated 0 out of 5
    N$220.00

    Piekfyn EAT Gr 5 Leesboek

  • .

    Piekfyn Huistaal Gr 6 Leesboek

    Rated 0 out of 5
    N$300.00

    Piekfyn Huistaal Gr 6 Leesboek

  • .

    Piekfyn Huistaal Gr 6, Leerderboek

    Rated 0 out of 5
    N$275.00

    Piekfyn Huistaal Gr 6, Leerderboek

  • .

    Piekfyn Huistaal, Gr 6, Onderwysersgids

    Rated 0 out of 5
    N$320.00

    Piekfyn Huistaal, Gr 6, Onderwysersgids

  • .

    Piekfyn Leesboek EAT Gr 4

    Rated 0 out of 5
    N$210.00

    Die Piekfyn Afrikaans Graad 4 Huistaal Leesboek is volgens die vereistes vir leesonderrig in die Intermediêre Fase ontwikkel. Dit is ingedeel volgens die verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase en in Graad 4. Wanneer leerders hierdie leesboek lees, gaan hulle hulself inleef in die wonderlike gebeure en karakters in elke storie.Perfek vir die…

  • .

    Piekfyn Leesboek HT Gr 4

    Rated 0 out of 5
    N$270.00

    ’n Leesboek soos min! Piekfyn Afrikaans Leesboek vir Graad 4 Huistaal is volgens die vereistes van die KABV. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie leesboek lees, gaan hulle hulself inleef in die wonderlike gebeure en karakters in elke storie en teks. Maar die Piekfyn…

  • .

    Piekfyn OG EAT Gr 4

    Rated 0 out of 5
    N$310.01

    Piekfyn Afrikaans se leerderboek en onderwysersgids is saamgestel volgens die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir Graad 4 Eerste Addisionele Taal. Hierdie onderwysersgids ondersteun die onderwyser se onderrigtaak deur: te fokus op kommunikatiewe en teksgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind; gepaste inhoud en kontekste, en Â’n wye verskeidenheid tekssoorte…

  • .

    Piekfyn OG HT Gr 4

    Rated 0 out of 5
    N$310.01

    Piekfyn Afrikaans onderwysersgids is saamgestel volgens die KABV vir Graad 4 Huistaal. Hierdie onderwysersgids ondersteun die onderwyser se onderrigtaak deur te fokus op kommunikatiewe en teksgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind tekssoorte aan te bied volgens temas wat verband hou met die KABV, en integrering oor die kurrikulum heen te bewerkstellig ’n…

  • Fanie Viljoen

    Pieksel

    Rated 0 out of 5
    N$170.00

    Vossie de Vos is alleen. Stoksielalleen. Sy ma en pa is altyd besig met werk, werk, werk. Sy tuisskool-onnie, mevrou Moerdyk, het ’n humeur soos ’n dreigende donderstorm. En Vossie het niemand om met hom te speel of hom geselskap te hou nie. Maar Vossie is goed daarmee om dinge uitmekaar te haal en aanmekaar…

  • Dalene Mattee

    Pieternella Van Die Kaap

    Rated 0 out of 5
    N$420.00

    Die historiese roman gee ‘n nuwe perspektief op die wrede vroee geskiedenis van Robbeneiland, asook van die destydse strafkolonie Mauritius.

  • Rudie Van Rensburgh

    Pirana

    Rated 0 out of 5
    N$310.01

    Wanneer Kassie Kasselman die verdwyning van Â’n ekskollega begin ondersoek, is dit vinnig duidelik dat hier veel meer as net Â’n dwelmverwante verdwyning skuil. Hoe lyk dit dan of dit verband hou met die ontvoering wat sy kollega Rooi Els se vrou se werkplek getref het? Van die ongenadige Kaapse ganglands tot die Kruger-wildtuin met…

End of content

End of content