Pharos Klein Woordeboek Afrikaans/Engels
N$160.00Pharos Klein Woordeboek Afrikaans/Engels
Showing 2021–2040 of 3019 results
Pharos Klein Woordeboek Afrikaans/Engels
Pharos Tweetalige Skool Woordeboek Afrikaans/Engels
Pharos: Beknopte Verklarende Woordeboek
The Pharos Foundation Phase dictionary Afrikaans–Engels/English–Afrikaans is a brand new addition to the Pharos school dictionary family for learners in Grades 1 to 4. Learners will learn to use a bilingual dictionary with ease in order to later use dictionaries for the Intermediate Phase and Senior Phase with self-confidence. True first bilingual dictionary All the sight words and spelling words in one…
Die Tesourus van Afrikaans gee met meer as 140 000 inskrywings ‘n uitstekende beeld van die besondere ontwikkeling en die wyse waarop die taal aangepas en gegroei het die afgelope 20 jaar. Die duisende woorde is in 855 kategorieë gerangskik. Dit ontsluit sinonieme, byna sinonieme, teenoorgesteldes, oorkoepelende woorde en wys betekenisverhoudinge tussen woorde uit. Vir diegene wat in…
New York Times bestselling author Sara Holland continues her blockbuster contemporary fantasy series, Havenfall, with this unforgettable sequel.‘Sara Holland is a fierce storyteller’ STEPHANIE GARBERAfter saving the inn at Havenfall from the wicked Silver Prince, Maddie thought all her problems were over. The Silver Prince has been banished, her uncle the beloved Innkeeper is slowly…
Phonics Book For Learners: Teachers Guide
Phonics Book Teachers Guide Gr. R Home Language
Step 2 contains two stories that build on the initial letter sounds learnt in Step 1 and focus on the sound and letter combinations: s, a, t, p, i, n.
A gorgeous YA romance following one girl diagnosed with bipolar II as she finds herself falling in love – told with heart, humour and authenticity, this is a YA Silver Linings Playbook.Flora “doesn’t do people”, not since the Incident that led to her leaving school midway through her GCSEs. The Incident that led to her being…
Piekfyn Afrikaans Graad 5 is gemik op leerders wat Afrikaans as Huistaal neem. Dit bevat interessante leerstof en volkleur illustrasies om visuele geletterdheid te bevorder. Al die taalinhoud, aktiwiteite, speletjies en ander oefeninge word met dié van ander vakke geïntegreer sodat die kennis wat die leerders opdoen, hulle ervaringswêreld verryk en hul sodoende deeglik voorberei…
Piekfyn Afrikaans se leerderboek en onderwysersgids is saamgestel volgens die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir Graad 5 Eerste Addisionele Taal. Hierdie onderwysersgids ondersteun die onderwyser se onderrigtaak deur: te fokus op kommunikatiewe en teksgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind; gepaste inhoud en kontekste, en Â’n wye verskeidenheid tekssoorte…
Piekfyn Afrikaans EAT Gr 6, Leerderboek
Piekfyn Afrikaans EAT, Gr 5, Leerderboek
Die Piekfyn Afrikaans-reeks vir Graad 4, 5 en 6 bied omvattende, geïntegreerde aktiwiteite propvol interessante inligting en uitdagings. Alles wat leerders moet verstaan en ken om Eerste Addisionele Taal met vlieënde vaandels te slaag, is in hierdie boeke saamgevat. Die ONDERWYSERSGIDS bied: ’n volledige antwoordsleutel vir elke module, asook riglyne, wenke en prosedures. leeraktiwiteite in afdelings soos Pitkos en In ’n…
’n Leesboek soos min! Piekfyn Afrikaans Leesboek vir Eerste Addisionele Taal is volgens die vereistes van die KABV. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie leesboek lees, gaan hulle hulself inleef in die wonderlike gebeure en karakters in elke storie en teks. Maar die Piekfyn…
End of content
End of content
No products in the cart.