Zinzi En Saffraan: Drake En Malvalekkers
.N$135.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Zinzi en haar kat, Saffraan, red ‘n magdom magiese kreature!
Hierdie reeks, bestaande uit ses titels, bevat al die regte bestanddele vir ‘n opwindende leeservaring: magiese diere, monsters, avontuur en raaisels wat opgelos word met behulp van wetenskaplike eksperimente. In haar avonture word Zinzi bygestaan deur haar getroue kat, Saffraan. Elke meisie het immers ‘n kat vir goeie raad nodig!
Drake en malvalekkers
In die eerste boek van dié reeks ontdek Zinzi ‘n gloeiende foto en leer sodoende ‘n groot geheim. Magiese diertjies wat beseer is, besoek Zinzi en Saffraan se skuur in die agterplaas op soek na hulp! Die eerste diertjie wat beseer is en in Zinzi en Saffraan se sorg beland, is ‘n baba-draak. Sal hulle die drakie betyds kan help?
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780799392340 |
| GTIN | 9780799392340 |


Crystal-Donna Roberts
.
Jaco Jacobs
Tertius Janse van Rensburg
L Shape Matching
Die Teenoorgestelde Is Net So Waar
Secret Seven 3, Well Done, Secret Seven
Koms Van Die Motman
Wie's Jy Mnr Slym
As Jy Van Moord Droom
Secret Seven 5, Go Ahead Secret Seven
Tippie Does Maths, Level 1, Boxset
Orphans Of St Halibuts
Secret Seven 4, Secret Seven The Trail
More As Ons Groot Is
Heleen En Die Heks Meet Hoofpyn
Blocks Creative Series 58 Pieces
6 Weke Van Thomas En Ella
Droomvangers
Jungu Josh 1, Goue Kalbas
My First Book: East African Birds
Skadumagte
Potjie Pot Poems 