Z is vir Zackie, Boekpak 1
Jaco JacobsN$350.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook ’n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai buurvrou, mevrou Langenhoven, maak dit hope pret om te leer lees! Titels in die boekpak: 1. Z is vir Zackie: Die rowwe resies 2. Z is vir Zackie: Die paddapoets 3. Z is vir Zackie: Die beste boomhuis 4. Z is vir Zackie: Die perfekte pizza 5. Z is vir Zackie: Die pretpark
| Book Author | Jaco Jacobs |
|---|---|
| EAN | 9781776357475 |
| GTIN | 9781776357475 |


.
.
.
.
Towernaars Van Toeka 1
Davel-Vroue 2: Willemien
Prettige Feite: Plaasdiere
BB Reading Series Level 6, Book 1
A Giant Headache
The Light In The Lake
Alles-In-Een: Gr 2 Leer Lees En Skryf
Alles-In-Een: Wiskunde Gr 3; Leerderboek
Trumpeter: Tracing Shapes
Cross Over
Soos n Diep Waterkuil
Studiegids: As Mens Geluk Kon Proe
BB: Lees En Kyk Met Begrip Gr 7 EAT
Alles-In-Een Gr 3 Pret Met Afrikaans
A To Z Animal Joke Book
Adam En Eva In Die Tuin
Ester En Die Koning
The Book Of Legends
Beneath The Waves
BB Lees En Kyk Met Begrip Gr 8 EAT
Alles-In-Een: Klankboek Vir Leerders: Huistaal Gr3
Alles-In-Een: Leer Lees En Skryf Gr 3 Huistaal
Trumpeter: Simply Maths Workbook 2
African Wildlife Quiz Book
Elevation Book 3: The Fiery Spiral
Pret Met Wiskunde Gr 3
Prettige Feite: Wonders Van Die Woud
Briewe Van Mieliepit
African Elephant
Baby's First: Baby Animals
Davel Vroue 7: Fleur
Agent 9
Wonderboom
Abigail: Career Day Catastrophe
Dierestories 3
Ickabog
Adventure Bible: Field Notes: Romans
Elf Dae In Amsterdam
Revenge Of Seven
Albertus: By Die See 