Wonderboom
Lien BothaN$375.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE, ORDER MAY TAKE 12 WEEKS TO ARRIVE
In die Wes-Kaap sit tiran Albino X op sy Vergelegen-troon. Magriet Vos moet uit sy strik ontsnap, terwyl sy ook probeer ontkom aan haar erger-wordende geheueverlies. In die postapokaliptiese Suid-Afrika van die nabye toekoms moet Magriet haar pad deur die distopiese binneland baan na familie in die noorde, voor demensie haar verswelg. ‘n Liriese literere debuut, met as deel van die verhaal fototekste deur die skrywer, ‘n baie bekende fotograaf.
| Book Author | Lien Botha |
|---|---|
| EAN | 9780795800955 |
| GTIN | 9780795800955 |


Didi Potgieter
Jan Van Tonder
Azille Coetzee
Jacolet vd Berg
Brain Fizzing Facts
Fold-Out Timeline Planet Earth
Tippie LML, Aktiwiteitstel 1, Vlak 2
One Direction In My Pocket Slipcase
n Hart Is Net Atome
More As Ons Groot Is
Mixtape Van Die Liefde
Tania Brink Omnibus 