Woerts In Die Hoekie
Hennie AucampN$160.00
5 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS
Hennie Aucamp bewys met hierdie bundel dat hy ‘n ewe vernuftige skrywer van kinderverse as van kabarettekste en gedigte is. Baie van die versies verwys na eietydse dinge soos sms’e, pizzas en Croc-skoene wat vir vandag se kinders aantreklik sal wees. Die meeste van die versies handel egter oor die gewone dinge van die kinderwereld: oumas en oupas, mammas en pappas, troeteldiere, speelgoed, badtyd, voeltjies, goggas en paddas. Aucamp skram egter nie daarvan weg om effens meer gesofistikeerde verwysings byna ongesiens in die verse in te glip nie, soos in die onsinversie oor oom Nathan die Ou Wyse en die verhaal van “Oorlede Dina Sourus”, wat die verse ook vir die voorlesers genotvol sal maak. Slim woordspel, vindingryke ryme en Aucamp se trefsekere gevoel vir ritme maak dat hierdie versies gou onder die klassieke kinderverse in Afrikaans gaan tel.
| Book Author | Hennie Aucamp |
|---|---|
| EAN | 9781869194697 |
| GTIN | 9781869194697 |


.
.
Marieta Nel
Crystal-Donna Roberts
Bluey: Little Library
My Eerste Boek Oor Letters
Fairy Tales For Millennials
Wetenskap
Tobie Welgemoed En Ongewone Troetelgoed
Creative Crafts With Toiletpaper Rolls 1
Die Klein Boek Van : Katastrofiese Kattekwaad
6 Weke Van Thomas En Ella
Vind Uit: Ingenieurswese
Snakes: Day In The Life
Big Bear
Fold-Out Timeline Planet Earth
Trumpeter: Tracing Shapes
Pret Met Wiskunde Gr 3
Go Wild: Elephants
Dekonstruksie Van Retta Blom
Alles-In-Een Gr 3 Pret Met Afrikaans
Pops And The Nearly Dead
Maisy: Maisy's House
Trumpeter: Simply Maths Workbook 2
Wiskunde Gee Maagpyn 