Home » Shop » Willie Die Dromer

Willie Die Dromer

.

N$100.00

4 in stock

Free shipping on orders over N$1000!

  • Check Mark Satisfaction Guaranteed
  • Check Mark Secure Payments
GUARANTEED SAFE CHECKOUT
  • Visa Card
  • MasterCard

In hierdie slim boekie oor die dromende sjimpansee Willie, gee Anthony Browne ‘n speelse knik in die rigting van skilders soos Henri Rousseau en Salvador Dali, wie se kunswerke ‘n mens dikwels eerder aan drome as aan die werklikheid herinner. Willie hou daarvan om te droom. Hy droom dat hy ‘n filmster is; ‘n skilder, ‘n balletdanser … Hy droom van vreeslike monsters en superhelde … Willie se droomland is ’n galery van wonderlike en magiese prente. Maak die boek oop en kyk self!

Book Author

.

EAN

9781869195175

GTIN

9781869195175