Willem Poprock
.N$210.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Scheepersprys vir Jeugliteratuur (2013) Sanlam-prys vir Jeuglektuur: silwer (2009) MER-prys vir jeuglektuur (2011) Die humoristiese verhaal van ’n seun wat sy stem in ’n groot gesin en sy voete in ’n deurmekaar wêreld moet vind. Die Van Vuurens van Pretoria besit die Blou Bul Slaghuis in die Mall. Daar is drie seuns en ‘n laatlam-sussie. Die hoofkarakter is die jongste seun, Willem, wat ’n besondere band met sy jonger sussie het. Ondanks druk van sy pa om as rugbyspeler uit te blink, wil hy eerder kunsklasse loop. Hy is ook verlief op sy pa se vennoot, Oom Ravi, se dogter Alesea. Teen die agtergrond van die “Pa van die Jaar”-kompetisie, waarvoor die seuns hulle pa inskryf, speel die alledaagse bestaan van dié Afrikaanse deursnee-gesin af. Dis ’n boek sonder “issues” en sedepreke: net ’n lekker storie oor ’n seun wat grootword.
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780624049166 |
| GTIN | 9780624049166 |


Fanie Viljoen
De Wet Hugo
Fanie Viljoen
Madelein Rust
Davel-Vroue 2: Willemien
Tania Brink Omnibus
Because I Love You So Much
Manga: Warriors
African Wildlife Quiz Book
Isla And The Happily Ever After
Puffy Stickers: Dinosaurs
Van Vaders En Vlugtelinge
I'll Wait Mr Panda
Hello, I Must Be Going
Tippie LML, Aktiwiteitstel 1, Vlak 2
Flashcards, Tell The Time
Tippie LTD, Book 3: Tippie Goes To A Farm
Praat Jy!
The Call Of The Wild
Elf Dae In Amsterdam
Prinses Anna En Hoe Mens n Held Vind
Wonderboom
Magical Mermaids Magic Ink
Grilgrypers 5, Die Groen Watergraf
Siener In Die Suburbs 