Wie Skrik Vir Wortel Wolf
.N$180.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Die bekende sprokies Die drie varkies, Rooikappie en Die seun wat Wolf! geskree het word in hierdie beginnerleesboek op hulle kop gekeer. Wortel, die vegetariese wolf is die hoofkarakter in al drie verhale. Hy klop aan om knoffel vir sy sop te leen by drie varkies wat in sy straat intrek. Hy loop Rooikappie in die bos raak net toe gevaar dreig en in Namakwaland help red hy oom Jan se skape uit die kloue van ‘n . . . jakkals!
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780624091899 |
| GTIN | 9780624091899 |


.
Tertius Janse van Rensburg
Jaco Jacobs
Jaco Jacobs
Prof Fungus 11, Sneeumasjien
Middernag Fees
Dierestories 2
Lea Lief: Muisvalle En Maan Melkskommels
Rower Hotsenplots
Wikkels Vark, Is Dit Slaaptyd?
Bastian Blom 3, Woedende Weerwolf 