Wereld Van Wolwe 2, Tweede Asem
Fanie ViljoenN$240.01
26 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
In Tweede asem probeer Joshua sy nuwe identiteit as ’n weerwolf vir sy pa wegsteek, terwyl hy met die hulp van sy nuwe vriend, Ash, meer leer oor hoe om sy weerwolfmagte te beheer. Lesers leer ook meer oor die geskiedenis van Droomhoek en oor ’n donker mag, die Wêreld van wolwe, wat weerwolwe as lede vir hul organisasie werf.
| Book Author | Fanie Viljoen |
|---|---|
| EAN | 9780639608099 |
| GTIN | 9780639608099 |


Vita Du Preez
Fanie Viljoen
Sonel Combrinck
Marga Jonker
African Wildlife Quiz Book
Stories In Die Wind
Wat Werner Doen Met Sy Drie Miljoen
Lam Ter Slagting 