Wereld Van Wolwe 1, Eerste Bloed
Fanie ViljoenN$240.01
19 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Alle kinders is bang vir iets. As hulle sê hulle is nie, lieg hulle.”
Joshua Reinders maak ’n groot fout. As hy net nie so bang was nie, het sy pa nooit daardie aand ’n kind geskiet nie. Dis hoekom hulle na Droomhoek moes vlug. Maar ook in Droomhoek teister die vrees hom. Skaduwees is nie net skaduwees nie. Geluide is nie net geluide nie. En mense is nie almal mense nie …
“Almal het geheime,” waarsku Joshua se nuwe vriend Gio.
Joshua besef net nie hoe naby daardie geheime aan hom lê nie. En wanneer hy dit uitvind, gaan sy hele wêreld op sy kop keer.
Die weerwolwe wag vir hom
| Book Author | Fanie Viljoen |
|---|---|
| EAN | 9780639604039 |
| GTIN | 9780639604039 |


De Wet Hugo
Antjie Krog
Zelda Bezuidenhout
Cicelia Steyn
Maisy: Animals
The Sandman's Sand Isn't Working
Laaste Lewe
Moomin Colouring Diary
Can You See: Little Elephant? 