Waar Bloed Kruip
.N$320.00
2 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Met haar aankoms by Noordeberg Hospitaal is Lola Anley opgewonde om aangewys te word as een van die top- mediese studente wat blyplek in die gesogte Straumann Huis kry. Maar dan vind sy uit sy bly in die kamer van ’n student wat vermoor is.
In die Straumann Huis begin vreemde dinge gebeur. En dan keer die ontstellende drome oor haar tweelingsuster terug . . . Om al die spoke ter ruste te lê móét sy Asher Parker se moord oplos – snder dat iemand die waarheid oor haar verlede ontdek.
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780795803314 |
| GTIN | 9780795803314 |


P.P. Fourie
Rudie Van Rensburgh
Chris Karsten
Chris Karsten
Plek Van Poue 