Vyf Sekondes Voor Vrydag
Ihette SenekalN$180.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Jana, ‘n aspirantfilmmaker, raak verlief op Alex, die nuwe matriekleerling wat langs hulle intrek. Die verhaal sentreer rondom Jana se coming out. Nes Jana is Alex ook versot op films en lid van die skool se filmklub. By ‘n partytjie ontmoet Jana, Mia se matrieksuster, ‘n universiteitstudent. Jana se passie vir filmmaak help haar om haar ware gevoelens teenoor Alex te wys, en ook om Mia uit ‘n moeilike situasie te help.
| Book Author | Ihette Senekal |
|---|---|
| EAN | 9780624093343 |
| GTIN | 9780624093343 |


De Wet Hugo
Eldridge Jason
Jaco Jacobs
Cor Dirks
Siener In Die Suburbs
The Fuzz-Fuzz
Bastian Blom 3, Woedende Weerwolf
Liefdesles
Hoenderdief
Laaste Lewe 