Voorsprong: Wiskunde Werkboek 7-8 Jaar
.N$110.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Op soek na ‘n reeks prettige boeke propvol wiskunde-aktiwiteite om jou kind ure lank besig te hou – en boonop te help met skoolgereedheid? Die Voorsprong Wiskunde-reeks is die antwoord! Hierdie kurrikulumgebaseerde reeks boeke is ontwerp om jou kind by te staan met die ontwikkeling van sleutelvaardighede vir basiese wiskunde-geletterdheid. Elke boek is propvol plakkers en nuttige wenke. Die aktiwiteite, ge-skryf deur onderwyskenners, is ontwerp om kinders se selfvertroue ‘n hupstoot te gee.
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780799375503 |
| GTIN | 9780799375503 |


Alles-in-Een
.
Alles-in-Een
.
Alles-In-Een Lewensvaardighede Gr R Onderwysersgids
Alles-In-Een: Gr 2 Leer Lees En Skryf
Pret Met Wiskunde Gr 3
Trumpeter: Simply Maths Workbook 2
Trumpeter: Simply Maths Workbook 1
Eerste 100: Syfers, Kleure en Vorms
Trumpeter: Comprehension Workbook 2
Klein Beertjie: Vetrou Op God
Eier 