Volmaan
Jaco JacobsN$240.01
8 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
‘n Onderwyseres wat op volmaannagte in ‘n weerwolf verander.
‘n Speelding wat allerhande vreemde dinge begin aanvang.
‘n Eksperiment wat jou in ‘n insek laat verander.
‘n Vakansieplaas waar reuse-vlermuise snags buite rondvlieg.
En ‘n grillerige monsterfliek waaruit jy nie maklik ontsnap nie.
Kry jou flits uit, kruip onder die komberse in en maak gereed om lekker te ril en te gril met hierdie GROOT en GRILLERIGE versameling stories. Vir die eerste keer verskyn vyf van Jaco Jacobs se gewildste grilstories saam in een boek. Dit sluit in:
Troetelgedrog
Tande
Nag van die monsters
Nagvlerke
Voelers
| Book Author | Jaco Jacobs |
|---|---|
| EAN | 9780799380798 |
| GTIN | 9780799380798 |


.
GR von Wielligh
GR von Wielligh
Jaco Jacobs
The Voyage Home
Wikkels Vark, Is Dit Slaaptyd?
Inkommers
Tippie LTR Activity Set 3, Level 1
Tippie LML, Aktiwiteitstel 1, Vlak 2
Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal: Onderwysergids Gr11
Tippie: Groot Boek, Vlak 1, Boek 1, Hallo Tippie
Alleen Onder Die Maan
Wiskunde Gee Maagpyn 