Vlerke Van Naaldekokers
.N$220.00
5 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Die ongeluk het Kylie se lewe uitmekaargeruk. Nie net het sy haar linkerhand verloor nie, maar haar jonger sussie, Lieke, is vir altyd weg. Boonop is sy die een wat al vir maande lank haar ma se geheim moet ronddra.
‘n Onbeplande road trip saam met haar eksentrieke skrywer-oupa en sy aantreklike jong assistent, Lee, bied vir Kylie die perfekte kans om te ontsnap. En miskien is dit haar geleentheid om iets vir Lieke te doen; om ‘n paar goed op haar sussie se bucket list af te merk: photobomb iemand famous, leer om te surf, maak ‘n verskil, plant ‘n boom, soen ‘n mooi ou . . .
Dit word ‘n vakansie wat Kylie nooit sal vergeet nie. ‘n Reis terug na haarself, na heelword. Maar ook ‘n reis deur alles wat hierdie deurmekaar lewe op ‘n mens se pad bring: hartseer, verlies, skoonheid, liefde . . .
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780798180252 |
| GTIN | 9780798180252 |


Sonel Combrinck
Jaco Jacobs
P.G Du Plessies
De Wet Hugo
Grilgrypers 4, Meisie In Die Maanlig
Hoendervleis
Secret Seven 5, Go Ahead Secret Seven
Big Bear
Pops And The Nearly Dead
Lam Ter Slagting
Dekonstruksie Van Retta Blom
Ben And The Whales
Salmaklak n Legende Van Die Vaalrivier
Die Klein Boek Van: Fantastiese Feite
Hans Gee Herklaas Horings
Bridgerton 3: An Offer From A Gentleman
Rooigety
Briewe Van Mieliepit
Tania Brink Omnibus
50 Vrae Oor Hoe Om Die Planeet Te Red
Restaurant At The End Of The Universe
Spring
Elf Dae In Parys
Wetenskap
Vega Jane: End Of Time
Creative Bible Journal
Puzzle 1000 Stukke 