Virus
Jaco JacobsN$230.00
8 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Velige hawe is ‘n heruitgawe van twee van die skrywer se gewildste romanses, Vonkpos vir die hart en n Beskermengel vir Marlene, wat onderskeidelik in 2005 en 2006 verskyn het. Vonkpos vir die hart Hy noem haar meisiekind, Soms. Met oe wat vreemd blink. Maar die muur om hom kry Liezl nie afgebreek nie. Pieter Naude is nie ‘n maklike man nie. Die pyn na die moord op sy vrou en dogters kan sy verstaan. Sy het self haar man verloor. Soms is hy meer genaakbaar as ander kere en sy raak lief vir hom. Maar sy weet nie of ‘n verhouding tussen hulle kan werk nie, want hy bly geslote. ‘n Beskermengel vir Marlene Haar pa het haar geleer: pasop vir mans. Pasop dat jy nie goedkoop is nie, jou vertert nie, soos jou ma. By Gawie was Marlene veilig. Maar nou is sy ‘n weduwee. Op drie en twntig. En sy vertrou mense nie. Sy’s bang. Tot Adolf opdaag. Haar bang word vertoue. Sy erken dat sy hom liefhet. Baai haar in sys org, sy omgee. Tot die verlede hulle inhaal.
| Book Author | Jaco Jacobs |
|---|---|
| EAN | 9780799344592 |
| GTIN | 9780799344592 |


.
Eldridge Jason
Zelda Bezuidenhout
Bets Smith
Stickers: Brilliant
Stiltetyd Bybel Vir Vroue
Lego City: Police Patrol
Tower At The End Of Time
Al Staan Jy Op Jou Kop
Slugs Invade The Jam Factory 