Verleiding Van Eva De Winter
Louis KrugerN$310.01
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Wanneer Josua een middag vir Eva de Winter in ‘n Rotterdamse koffiewinkel ontmoet, voel dit vir hom onwerklik dat ‘n begaafde regsgeleerde soos sy in ‘n verhouding sou belangstel. Maar sy getuienis vroeër in ‘n hofsitting interesseer haar – dit lei tot verdere afsprake, en algaande word hulle vriende. Dis eers ná hul huwelik voltrek is dat Josua begin begryp daar is iets onpeilbaars aan Eva. Hoeveel raaisels het sy van hom weerhou, en wat hy slegs d.m.v. obskure soekenjins oor haar kon naspeur?
| Book Author | Louis Kruger |
|---|---|
| EAN | 9780798182720 |
| GTIN | 9780798182720 |


Sophia Kapp
Elizabeth Wasserval
E Kotze
Lien Botha
Murasie
Ontdek Die Menslike Liggaam
Die Teenoorgestelde Is Net So Waar
Die Einde Van Die Storie
Flitskaarte: Vrugte En Groente
Verleiding Van Eva De Winter
Lira
Van Vaders En Vlugtelinge 