Van Vaders En Vlugtelinge
SJ NaudéN$330.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Daniël, ’n joernalis, voer ’n trekvoëlbestaan tussen Londen en Kaapstad. Wanneer sy bejaarde pa sterf, bevat dié se testament ’n ongewone klousule: Daniël sal slegs sy deel van die boedel erf indien hy besoek aflê by sy neef Theon, op die ou familieplaas in die Vrystaat.
Dié besoek lei tot ’n ander reis – hy en sy neef neem ’n siek seuntjie na Tokio, met die hoop dat ’n nuwe soort behandeling die kind sal genees. Dis ’n reis wat beide sy en Theon se lewens onherroeplik verander.
’n Pragtige, teer roman deur die bekroonde skrywer SJ Naudé. Sy vorige werk sluit in Alfabet van die voëls, Die derde spoel en Dol heuning. Dié jongste roman ondersoek die verhouding tussen pa’s en seuns, en vaderskap, manlikheid en verlies.
| Book Author | SJ Naudé |
|---|---|
| EAN | 9780798183949 |
| GTIN | 9780798183949 |


Chanette Paul
Elsa Winckler
Jacolet vd Berg
Sophia Kapp
My First Book: East African Birds
Sprokiesperde 4, Sprankel Die Seeperdjie
Atir En Die Kameelperd
Studiegids: Afkop
Van Vaders En Vlugtelinge
Tippie: Leer My Lees Boekpak, Vlak 3
Reën Vir Stofvlei 