Vampierhokkie
Fanie ViljoenN$190.00
18 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Hoekom gebruik die skool nie die klaskamers aan die westekant nie?
“OMDAT ALMAL WAT SOONTOE GAAN, STERF!”
Daar is ’n vampier in Laerskool Jakkalsdal. So sê die kinders. Maar is die storie waar?
Die hokkiespelers, Zondi, Kayla en Waggie, gaan vandag uitvind. As hulle hierdie spel verloor, word hulle dalk gebyt …
| Book Author | Fanie Viljoen |
|---|---|
| EAN | 9780639602202 |
| GTIN | 9780639602202 |


Jaco Jacobs
Johann van Zyl
Jaco Jacobs
Marieta Nel
Maisy: Maisy's House
My Eerste Boek Oor Syfers
My Family A Journey Through Time 