Trompie Omnibus 2
Topsy SmithN$240.01
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
In hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit! In Trompie die hoerskoolseun maak die Boksombende n plan om geld in te samel om vir Rooie n fiets te koop. In Trompie die dromer word die bende bedreig deur n meisiekind! Trompie, die Grootkaptein en meesterlike planmaker, is smoorverlief en sit heeldag net en droom. In Trompie die speurder kom Trompie en Rooie op skelms af wat fietse steel. Trompie agtervolg die diewe en beland in n groot penarie. Sal Trompie hierdie gevaarlike avontuur oorleef sodat hy weer saam met sy manskappe onder die blou hemel kan vergader? Die ondeunde Trompie het n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Trompie en die Boksombende se avonture meegevoer word!
| Book Author | Topsy Smith |
|---|---|
| EAN | 9780798163965 |
| GTIN | 9780798163965 |


Tertius Janse van Rensburg
GR von Wielligh
.
Marieta Nel
Ickabog
After Dark In Scurryville
Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal: Onderwysergids Gr11
n Hond Sal Dit Beslis Nie Wees Nie
Prof Fungus 11, Sneeumasjien
Willem Die Wreedaard
Die Fantastiese Avonture Van Theo En Die Kat
My Ouma Is n Rock-Ster
Bumper Treehouse Fun Book
Hoendervleis
Doctor Dolittle
Stories In Die Wind
I'll Wait Mr Panda
Wikkels Vark, Is Dit Slaaptyd?
Briewe Van Mieliepit
My Family A Journey Through Time
Anderkant Die Blou
Dierestories 2 