Tokkelossie Bossie En Ander Dol Gedoentes
.N$290.00
2 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
In die wonderlike tweeling Philip de Vos en Piet Grobler se dertiende boek saam, is daar allerhande dinge wat tussen die bladsye wegkruip: rooikop-tokkelossies in tokkelossiebossies, miere met voorname en Aspoestertjie met haar stink tekkies. Daar is dinge wat jou sal laat lag en dinge wat jou sal laat dink: spinnekoppies met piepklein hartekloppies, vissies in blikkies en duisendpote met liddorings. Dit is ’n land waar elke voëltjie sy eie lied het, die land van wie-weet-waar; die land waar jy oplaas die maan se skemerlig aan ’n wilgerboom se tak kan hang. Dit is ’n wonderland vir kinders en hulle ma’s en hulle pa’s en hulle ouma- en oupagrootjies.
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9781776353224 |
| GTIN | 9781776353224 |


.
.
.
.
Die Klein Boek Van: Reuserekord
Diary Of An Accidental Witch 2, Flying
Die Prentebybel Vir Kleingoed
Heleen En Die Heks Meet Hoofpyn
KleinBoek Van Hipercool Hondetoertjies
Vrae En Antwoorde Vir Die Klaskamer Gr10-12 