Tippie LML, Aktiwiteitstel 2, Vlak 1
N$320.00
5 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die LEER MY LEES-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Tippie hou so baie van SPEEL, LEER en ONTDEK dat daar vier aktiwiteitstelle ontwikkel is wat saam met die Leer my lees Vlak 1-boeke gebruik kan word. (LW: die inhoud van die 4 aktiwiteitstelle is dieselfde as die van die Tippie Vlak 1 Kurrikulumstel.) Daar is vier aktiwiteitstelle bestaan uit die volgende: Tippie LML Aktiwiteitstel 1 Vlak 1: 26 alfabetmuurkaarte (A5) en ‘n alfabetspeletjie (78 kaarte), en ʼn aktiwiteits- en plakkerboek om kreatiwiteit en fyn motoriese vaardighede te oefen en verbeelding aan te wakker. Daar is ‘n verskeidenheid prettige en kleurvolle aktiwiteite wat die ontwikkeling van aktiewe deelname en konsentrasie sal ondersteun. Die aktiwiteits- en plakkerboek bevat 40 bladsye aktiwiteite en 4 bladsye plakkers. Tippie LML Aktiwiteitstel 2 Vlak 1: 70 alfabetflitskaarte en ‘n persoonlike prentjie-woordeboek. Tippie LML Aktiwiteitstel 3 Vlak 1: 10 dubbelkant skryf-en-afvee-aktiwiteite en 50 kaarte vir storiebegrip en kreatiewe skryfwerk. Tippie LML Aktiwiteitstel 4 Vlak 1: ʼn Magneetstel met 27 prentmagnete en 40 sigwoordteksmagnete uit die eerste tien boeke in die Leer my lees Vlak 1-reeks, en 20 speelkleimatte vir letter- en woordvorming.
| EAN | 9780637000505 |
|---|---|
| GTIN | 9780637000505 |



.
.
.
Aan-Af
Abigail: Gets Left Out
Kanaan
Freud: The Key Ideas
Action Bible: Christmas
Alles-In-Een: Lewensvaardighede Gr 3, Leerderboek
Skooluitstappie
Wiskunde Gee Maagpyn
Wonderboom
Tippie Learns Sounds: Boxset
Dierestories 2
Wat Werner Doen Met Sy Drie Miljoen
Agent Alex: Uitgesorteer
Mnr Stink
Afkop
Tippie Ontdek, Leesboek 2
Tippie Learn To Do, Boxset
Jung: The Key Ideas
Tippie LTD, Book 3: Tippie Goes To A Farm 