Tippie: Leer My Lees Boekpak, Vlak 3
Jose & Reinette PalmerN$480.00
2 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
DIE BOEKSTEL. Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die LEER MY LEES-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Elke boek bevat ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê. Titels in die Vlak 3-boekstel: 1. Tippie en loop in die reën 2. Tippie en die perd 3. Tippie en ry fiets 4. Tippie en gaan see toe 5. Tippie kuier op die plaas 6. Tippie ry met die trein 7. Tippie plant groente 8. Tippie bad vir Woef 9. Tippie plant ‘n boom 10. Tippie kry twee visse.
| Book Author | Jose & Reinette Palmer |
|---|---|
| EAN | 9780639602325 |
| GTIN | 9780639602325 |


.
.
.
.
Little Pilgrim's Progress
Bridgerton 6: When He Was Wicked
Olifant Se Vraag
Vat 5
Suurtjies
Nuwe Kinder Verseboek
Plek Vir Patat
Geliefde Sprokies
Die Tuin, Die Gordyn En Die Kruis
Jason En Die Boekwurm
Eisteddfod Pret 2
Questijons And Answers For The Classroom Gr 4-7
Elf Dae In Amsterdam
Multiplication And Division
Kanaan
Praat Jy!
Reën Vir Stofvlei
Roepman
Tippie: Leer My Lees Boekpak, Vlak 5
Listen Up
Ester En Die Koning 