Tienerharte 4: Hartsnaar
.N$230.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Sophia en Noah is al beste vriende vandat hulle in doeke is. In hulle matriekjaar lewe Sophia vir haar ballet en Noah spandeer meeste van sy tyd met sy kitaar. Maar hoe gaan Noah vir haar vertel hy is verlief op haar, sonder om hulle vriendskap op te foeter? En wat weet ‘n nerd nou van ‘n meisie se voete onder haar uitslaan? Wanneer Sophia ‘n geleentheid kry om in Londen te gaan dans, is dit dalk Noah laaste kans.
Die vierde titel in hierdie gewilde romantiese reeks.
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780798175753 |
| GTIN | 9780798175753 |


Cicelia Steyn
Marga Jonker
Zelda Bezuidenhout
Vita Du Preez
Zack Is Back Omnibus
Malory Towers 2, Second Term
Anderkant Die Blou
Tippie LTD, Book 3: Tippie Goes To A Farm
Die Ontwaking Van Winter 1: Harklop 