Tienerharte 3: Hartedief
.N$230.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Lisa vlug van haar gewelddadige, dwelmverslaafde kêrel en begin ‘n nuwe semester by die Elizabeth Galloway skool vir modeontwerp in Stellenbosch. Daar ontmoet sy weer vir Estian, met sy onweerstaanbare blou oë. Maar Lisa kan net nie nou by iemand betrokke raak nie, want al waaraan sy kan dink is die geheim wat sy wegsteek . . .
Hierdie romantiese reeks met heelwat avontuur, aksie en hartstog sal lesers vasgevang hou tot die laaste bladsy!
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780798173711 |
| GTIN | 9780798173711 |


Rudie Van Rensburgh
Antjie Krog
Zelda Bezuidenhout
Cor Dirks
Spring
Grilgrypers 1, Vloek Van Vreesbaai
Lam Ter Slagting 