Sweepslag
.N$250.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Paul en Alicia was op die verkeerde plek op die verkeerde tyd – Paul het ‘n moord aanskou en Alicia het vir die eerste keer in haar lewe skool ge- bunk omdat sy ontsteld was oor iets wat gebeur het. Die twee hoërskoolleerders van Bloemfontein word saam met ander jongmense gevange gehou in ‘n luukse huis vol gruwels. Uitkomkans is daar nie, maar dinge raak so erg dat hulle hul lewens gaan waag om weg te kom. ‘n Spanningsvolle verhaal met temas mensehandel, dwelmhandel en moord.
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780624086772 |
| GTIN | 9780624086772 |


Zelda Bezuidenhout
Martie Preller
Eldridge Jason
Sonel Combrinck
Classics: Fairy Tales, Myths And Legends
Grilgrypers 1, Vloek Van Vreesbaai
Siener In Die Suburbs
Tania Brink Omnibus
Rooi Angelier 