Stoutste Klas Raak Stouter
.N$195.01
4 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Volgens die skoolhoof is 4B DIE STOUTSTE KLAS OP AARDE. Sy sê skool gaan nie oor leeglê en lyf wegsteek, of pret hê nie. Dit gaan oor LEER. Maar Alex en Manjit het LETTERLIK nie bedoel om die toilette te verstop terwyl hulle die skoolgrond moes oppas nie. En hulle het definitief nie bedoel om LETTERLIK ‘n pikkewyn vanaf die dieretuin skool toe te bring na hulle skooluitstappie nie. Hierdie goed gebeur net al het hulle ‘n perfekte plan gehad om daarmee weg te kom!
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780798182997 |
| GTIN | 9780798182997 |


Jaco Jacobs
.
Tertius Janse van Rensburg
Johann van Zyl
Zackie Mostert Omnibus 2
Briewe Van Mieliepit
Mooihoekbos: Boeta Skrik Groot
n Hond Sal Dit Beslis Nie Wees Nie
Klapper Die Draak, Die Groot Towernaar
Atir En Die Kameelperd
Knorrige Kwêvoel
Heleen En Die Heks Meet Hoofpyn
Speurder Sammi 