Stories In Die Wind
.N$180.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Tien verhale wat die minder bekende stories van die mense van die Richtersveld, Namakwaland en Kalahari vertel. Die karakters is diere, mense, die son, maan en sterre. Skilpad en Volstruis sê mekaar die stryd aan. Sal Jakkals en Leeu kan saamwerk om te jag? Die mense van Hoerikwaggo trek //Hui !Gaeb toe. Daar is die Gariep se watergees in die vorm van ‘n vrou. Pragtig vertel om lesers se verbeelding aan te wakker.
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780624093305 |
| GTIN | 9780624093305 |


David Walliams
Tertius Janse van Rensburg
Marieta Nel
Marieta Nel
Pharos: Tesourus Van Afrikaans
Manga: Warriors
Tippie LTR Activity Set 1, Level 1
Zackie Mostert Omnibus 2
Wie Skrik Vir Wortel Wolf
Dierestories 3 