Stalmaats Omnibus 4
Lize RouxN$280.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Die laaste vyf immergewilde Stalmaats-boeke is ook nou in ’n lekkerlees-omnibus beskikbaar! Kom word vir oulaas deel van die pret en avontuur by die Dagbreek-ryskool saam met Anri, Megan, Karen en die ander Stalmaats! Hierdie omnibus bevat die volgende vyf titels: Wegholrit Anri en die ander ruiters by die Dagbreek-ryskool is opgewonde oor die afrigtingskamp wat voorlê. Maar wat gaan skielik met Karen aan? Anri-hulle moet probeer uitvind wat fout is met Karen, voor dit te laat is … Waaghals Die dag van die afrigtingskamp het uiteindelik aangebreek! Maar een van die ruiters in Anri-hulle se groep is ’n regte waaghals wat daarvan hou om die reëls te verbreek. Sal Anri-hulle kan keer dat sy haar toekoms as kampioen-ruiter verwoes? Perdepiekniek Ná die briefie wat Jacques by die kamp in Anri hand gestop het, is dinge tussen hulle skielik heeltemal anders. Megan reël ’n piekniek saam met Jacques en sy vriende. Maar dan kry hulle onverwags baie slegte nuus oor die hingsvulletjie Storm … Pretrit Anri is opgewonde toe sy hoor haar beste vriendin van haar vorige ryskool kom kuier. Anri kan nie wag om Nadine aan Megan en Karen voor te stel nie. Maar Nadine lyk nie baie opgewonde oor die vakansieprogram wat Anri-hulle by die ryskool beplan nie. Perdediewe Anri-hulle gaan die langnaweek Kaap toe. En Jacques kom saam om te kyk hoe dit met sy perd, Thunder, en haar vulletjie, Storm, gaan. Maar dan loop die ryskool waar die twee perde bly, onverwags onder gewetenlose skurke deur …
| Book Author | Lize Roux |
|---|---|
| EAN | 9780799394085 |
| GTIN | 9780799394085 |


Cicelia Steyn
Cor Dirks
Eldridge Jason
Antjie Krog
How To Be Bad
Studiegids: Afkop
Middernag Fees
Alles-In-Een: Klankboek Vir Leerders: Huistaal Gr3
Klapper Die Draak, Die Groot Towernaar
Princess Mirror-Belle
Die Klein Boek Van: Reuserekord
Maisy: Animals
Want To Know A Secret
First Stories: Treasured Stories
African Elephant
Strand Toe
Can I Join Your Club
Leesgids: My Ouma Is n Rockster
Maisy: At Home
Trumpeter: Comprehension Workbook 2
This Day
Liefdesles
Secret Seven 4, Secret Seven The Trail
Siener In Die Suburbs
First Sticker Book: My Day
Brave Queen Esther
My Reenboogboek Boek 1
Neem Gerus
Secret Seven 1, The Secret Seven
Mission Survival 3, Sands of The Scorpion
Elf Dae In Parys 