SSS-Omnibus 1
.N$280.00
Out of stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Drie koshuisavonture in een boek!
Waar Lindie en haar vriendinne is, is daar altyd hope pret, avontuur en naelbyt-aksie! Die vyfstuks Lindie, Talita, Mia, Gina en Andrea beleef allerlei opwindende avonture saam in die Bergrif Meisieskool se koshuis. As daar nie gevaarlike skurke op hulle spoor is nie, gebeur daar vreemde dinge op die skoolkamp, of kry een van hulle selfs die kans om dalk ’n TV-ster te word. En tussendeur is daar darem ook oorgenoeg kans vir koshuiskattekwaad aanvang, die nuutste modes en grimering uittoets … en natuurlik ’n bietjie romanse!
Vir die eerste keer verskyn drie van die gewilde SSS-boeke nou saam in een omnibus:
Selfone, skelms en sjokolade
Lindie en haar maats se skooltermyn skop af met allerhande probleme. Wie is die twee geheimsinnige mans wat agter Lindie en Talita aan is – en wat wil hulle hê? En dan is daar nog Gina se katastrofiese nuwe haarstyl, Matrone wat ’n sjampanjebottel ontdek het en vasbeslote is om die skuldiges uit te snuffel, en die aantreklike Diaan met die kuiltjies wat Lindie se bene lam maak …
SMS’e, skurke en spinnekoppe
Vier dae in die bos… Dit is wat vir Lindie en die res van die graadneges voorlê op die skoolkamp. Die enigste ligpuntjie is die luukse lodge met die Franse sjef waarvan Mia praat. Maar voordat die kamp begin, is daar eers ’n nare onderwyseres wat ’n les geleer moet word. En iemand sorg daarvoor dat Diaan met die blou oë en die kuiltjieglimlag dalk nooit weer met Lindie gaan praat nie. ’n Verskriklike ding gebeur egter op die kamp wat hulle gou van al hierdie probleme laat vergeet…
Sepiesterre, sokkies en skobbejakke
Lindie en haar vriendinne is baie opgewonde oor die revue wat by die skool aangebied gaan word. Dit gaan fantasties wees en iemand gaan boonop gekies word om in ’n sepie te speel. Dink net, een van hulle kan dalk op TV wees! Ongelukkig kry hulle ’n nare verrassing toe hulle sien wie die nuwe dramajuffrou is …
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780799389296 |
| GTIN | 9780799389296 |


Cor Dirks
Zelda Bezuidenhout
Madelein Rust
Vita Du Preez
Perde Omnibus 1
Secret Seven: Collection 3
Brenda Is A Sheep
Eier
Princess Mirror-Belle
Next 365 Days
Potjie Pot Poems
Dandelion's Dream
Wilde Diere
Clever Cub And The Easter Surprise
Croc and Pickle, Level 1, Book 7, Jelly Beans
Wie Skrik Vir Wortel Wolf
African Wildlife Quiz Book
Snitch
Ugly Love
How To Be Bad
Magical Creatures
Wie Het Tannie Frieda Opgevreet?
Woerts In Die Hoekie
Book and Toy: That's Not My Dinosaur
Siener In Die Suburbs
The Call Of The Wild
Spieeltjie-Spieeltjie: Eenhorings
Dierestories 3
Rower Hotsenplots
Flip Flap Friends: Mermicorns
The Best Of African Folklore
Little Princess: I Want Snow
The Great Ex-Scape
My Family A Journey Through Time
Die Klein Boek Van: Reuserekord
Studiegids: Losprys In Parys
Die Klein Boek Van : Katastrofiese Kattekwaad
Aliens
Wat Werner Doen Met Sy Drie Miljoen
Rokesbys 3: Other Miss Bridgerton
Woordenaar Van Tah
Ben And The Whales
Speurder Sammi
Bastian Blom 3, Woedende Weerwolf
Bomani Meerkat: Friendship Feather
Die Dood Van Rachel April
Wie's Jy Mnr Slym
Badboek: Leweheersbessie
Alles-In-Een Gr 3 Fun With English Workbook
Clever Cub Learns About Love
Mission Survival 3, Sands of The Scorpion
Lea Lief: Muisvalle En Maan Melkskommels
Sticker Dolly Stories: Woodland Princess
Blacklist 1: So Close
Secret Seven 5, Go Ahead Secret Seven
Studiegids: Blinkertjies In Pa Se Baard
Mission Survival 1, Gold Of The Gods
Prinses Anna En Hoe Mens n Held Vind
Jy Kan Die Wereld Verander
Supervillain
Wiskunde Gee Maagpyn
Spring
Doctor Dolittle
Prof Fungus 11, Sneeumasjien
Die Ontwaking Van Winter 1: Harklop 