Sprokies Vir n Prinsessie
.N$290.00
5 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
PLEASE NOTE: WHEN STOCK IS UNAVAILABLE ORDER MAY TAKE 12 WEEKS
In hierdie unieke boek bring die baasverteller Henri van Daele ‘n besondere versameling sprokies bymekaar. Die sprokies kom uit die verskillende lande waaruit die ses koninginne van Belgie afkomstig was of is. Sowel bekende as minder bekende verhale en legendes word hier oorvertel. Henri van Daele het dit geskryf vir prinses Elisabeth van Belgie wat in 2001 gebore is. Maar dit is ook vir alle kinders wat daarvan hou om na sprokies te luister of om dit self te lees. Met ’n voorwoord deur Haar Koninklike Hoogheid Prinses Mathilde van Belgie. Agterin die boek is daar afbeeldings van die ses Belgiese koninginne sedert 1832.
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9781869194468 |
| GTIN | 9781869194468 |


Julia Donaldson
.
.
.
Manga: Warriors
Willem Die Wreedaard
Salmaklak n Legende Van Die Vaalrivier
Ghoempie
Klapper Die Draak, Die Groot Towernaar
Heleen En Die Heks Meet Hoofpyn
Wikkels Vark, Is Dit Slaaptyd?
Neem Gerus
Christo Wiese: Risiko En Rykdom
6 Weke Van Thomas En Ella 