Sproetbessies En Die Skedel In Die Spookmis
.N$140.00
6 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Die Sproetebessies kry vakansiewerk op Spookkuil, ’n luukse gasteplaas in Bobbejaanskloof naby ‘n kuil waaruit daar snags ‘n grillerige mis opstyg. Eintlik moet hulle uitvind wie van die eksentrieke gaste met die eienaar se raar fossielversameling peuter. Wie is die geheimsinnige ou wat Andante by die kuil ontmoet en waarom fassineer hy haar so? En watter raaisel is opgesluit in die sterretjiesdagboek wat sy in die solder ontdek?
| Book Author | . |
|---|---|
| EAN | 9780798183628 |
| GTIN | 9780798183628 |


Cor Dirks
Madelein Rust
Fanie Viljoen
Vita Du Preez
Bomani Meerkat: Friendship Feather
Dierestories 4
Grilgrypers 1, Vloek Van Vreesbaai 