Spring
Fanie ViljoenN$200.00
22 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
Hoe ver sal jy gaan om die meisie van jou drome te beindruk? Wat sal jy doen om jou beste vriend se lewe te red? Rudi en Steven maak n snaakse video. Die soort dom video wat jy maak om n meisie te probeer beindruk. Kort voor lank het hulle hope aanhangers op YouTube. Hulle kry selfs n bynaam die Vidiote. Maar dan ontmoet hulle vir Marco. Marco het planne. Opwindende planne. Gevaarlike planne. Planne om die Vidiote se toertjies beter en waaghalsiger te maak. En dan loop dinge skeef …
| Book Author | Fanie Viljoen |
|---|---|
| EAN | 9780799360004 |
| GTIN | 9780799360004 |


Jaco Jacobs
Cor Dirks
Martie Preller
Fanie Viljoen
Grilgrypers 4, Meisie In Die Maanlig
Nights In Rodante
The Girls Of Lake Evelyn
Elf Dae In Parys 