Spooksoeker 3
Francois BloemhofN$250.00
1 in stock
Free shipping on orders over N$1000!
- Satisfaction Guaranteed
- Secure Payments
WARNO SAL MOET KEER, WANT NOU’S DAAR MEER. MEER SKRIKKE. MEER SKOKKE. MEER SPOKE. Gedink jy kan nie verder verras word nie? O ja, jy kan¦ Dis tyd vir oorlog en die spooksoeker van Sekelrivier se aartsvyand, Henry, gaan alles in die stryd werp. Hy speel graag speletjiesā en hy speel graag vuil. Niks wat Warno en Allies al geleer het, kon hulle gereed kry vir wat hier aankom nie. Nuwe onthullings. En nuwe gevare. Wat is die slangvrou se geheim? Hoe het Warno se pa gesterf? Watter wrede jong gedaante dwaal deur die dorp? En wat wag in die begraafplaas? Hierdie laaste Spooksoeker-boek is soos ‘n wegholperd. Jy beter jou sit ken en klou vir al wat jy werd is!
| Book Author | Francois Bloemhof |
|---|---|
| EAN | 9780639602165 |
| GTIN | 9780639602165 |


De Wet Hugo
Ben Venter
Eldridge Jason
Vita Du Preez
Alles-in-Een: Klankboek Vir Leerders - Afrikaans Huistaal: Onderwysersgids Gr3
Zackie Mostert Omnibus 2
Hans Gee Herklaas Horings
Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal: Onderwysergids Gr11
6 Weke Van Thomas En Ella
Tania Brink Omnibus 